02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

60

••• NUUS

By vanjaar se Senwes Entrepreneurskompetisie op

10 Junie in Bloemfontein het drie leerders dit uitgespook

vir die groot prys, maar op die ou end het

marno Els van Kroonstad met die beurs weggestap.

Die finaliste was (voor): monique Trollip en aneleh

meyer, beide van Bloemfontein. agter: dr Johan van

Zyl (universiteit van die Vrystaat), marno Els (wenner)

en neel rust (Bestuurder algemene Handel, Senwes

Village.

Marno kraai koning by

Entrepreneurskompetisie

sY hoenders kAn nou Wel nie ’n

goue eier lê nie, mAAr die

19-jArige mArno els se kuikens

het hom r5 000, soWel As ’n

studiebeurs ter WAArde vAn

r100 000, in die sAk gebring.

Hierdie jong Kroonstad entre pre -

neur se cheeky chicks besig heid het hom

die eerste prys besorg by vanjaar se senwes

entrepreneurskompetisie op 10 junie 2010 in

bloemfontein.

marno het verlede jaar aan hoërskool kroonstad

gematrikuleer en was een van die hoërskoolfinaliste

wat r2 000 ontvang het om hul besigheidsidee

te implementeer. sy cheeky chicks besigheid,

wat braaikuikens grootmaak en teen bekostigbare

marno Els (naaslinks) wys die ou manne ’n ding of

twee nadat hy as wenner van vanjaar se Senwes

Entrepreneurskompetisie aangekondig is. (Van links):

dr Johan van Zyl (universiteit van die Vrystaat),

marno, louis lingenfelder (Bestuurder: Kroonstad

Village en riaan Wilken (Bestuurder: Bloemfontein

Village).

pryse verkoop, bestaan tans uit twee toegeruste

grootmaakeenhede en ’n vrieskamer. marno was

ongeveer 16 toe hy met sy braaikuikenboerdery

begin het: “ek is baie lief vir hoendervleis, maar hou

nie van die waterige, smaaklose soort wat in die

winkels verkoop word nie en het besluit om ’n plan

te maak om my eie hoenders aan te hou,” het hy

verduidelik. “ek beplan om nog baie in die toekoms

uit te brei,” het marno gesê, maar wou nie veel

verder verklap nie.

vir eers gaan hy egter sy boerdery opsy skuif

en op sy studies konsentreer. “dit sal nog onder

my ouers se toesig aangaan en ek sal self soveel

moontlik huis toe kom om my hand daarop te

hou,” het hy gesê. marno beplan om hom eers as

elektrisiën te bekwaam by soltech opleidingskollege

in pretoria en daarna landboubestuur aan die

universiteit van die vrystaat te gaan studeer.

“omdat ek so gesukkel het om iemand te kry om

die finale koppeling en gas vir my vrieskamer te

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!