02.05.2013 Views

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

Agri NW Jongboer - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

16

••• SENWES villaGE

grondvoorbereiding en

onkruidbeheer is ’n belAngrike

stAp in die plAntproses.

met die gebruik vAn gehAlte

produkte, Word hierdie stAp bAie

vergemAklik. in dié Artikel kYk

SEnwES ScEnariO nA die produkte

vAn ciplA AgricAre, WAt jou nie

net sAl help in die voorbereiding

vAn jou lAnde nie, mAAr ook

eFFektieWe onkruidbeheer

vergemAklik.

> TEKS: pETEr ZEIEr

“met ’n goeie begin is die stryd halfpad

gewonne…” ken ons nie almal hierdie gesegde

uit die Afrikaanse taal nie? As iemand met ’n

voorliefde vir idiome en gesegdes, glo ek vas dat

hierdie sêgoed uit die volksmond nie om dowe

neute ontstaan het nie, maar oor die jare heen as

waarhede bewys is.

dié uitgawe van Senwes Scenario, wat handel

oor die voorbereiding van lande en grond vir

planttyd, het my gedagtes gedwing na die beginsel

van “goed begonne, halfpad gewonne” en dat die

(On)kruidjie

roer my nie

stryd teen onkruid van die begin af reg en met

oorgawe aangepak moet word.

die behoorlike voorbereiding van lande vir

planttyd word in vandag se tye van hoë insetkoste

en lae kommoditeitspryse al hoe belangriker

omdat die produsent elke beskikbare tegniek moet

gebruik om opbrengs te verhoog en sy lande vir

produksie te beskerm, in terme van die keuse van

onkruiddoders wat belangrik is in die bestuur van

onkruiddoderweerstand.

een van die belangrikste aspekte van lande

voorberei vir planttyd is onkruidbeheer en op

hierdie gebied kan cipla Agricare die produsent

bystaan. senwes se villages bied die volledige reeks

onkruiddoders van cipla Agricare, wat dit maklik

toeganklik maak vir die produsent.

die beheer van onkruid, veral op oorlêlande

of voor planttyd, is veral belangrik in die

vermindering en/of beheer oor die opbou van

die onkruidsaadbank. hier is die bespuiting van

glifosaat (ciplasate 360 sl) of parakwat (ciplaquat

200 sl) goeie produkte vir die doel.

glifosaat is ’n sistemiese onkruiddoder wat

meeste van ons ken en beter sal werk teen onkruide

wat ’n ondergrondse knolletjie of risoom het, soos

jou uintjies of ondergrondse klawers. parakwat is

ook ’n ou bekende en hoewel dit ’n giftige produk

is en versigtig hanteer moet word, is dit ’n baie

belangrike produk in die arsenaal van die produsent.

dié twee produkte is bekostigbaar as algehele

onkruiddoders om lande mee skoon te maak voor

www.senwes.co.za • Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!