16.08.2022 Views

DEKAT DIGITAL 2019 - 2020

DEKAT Magazine is the custodian of Afrikaans Culture. Well known for exceptional photography and design, the 2022 luxury edition will delight you. You will find topical lead articles, lifestyle articles focusing on art, culture, design and décor, motoring, food and wine and travel. In addition, we find hidden stories, meet extraordinary people and share divine recipes with you. The 320-page book is a unique window into the lives of the Bohemians and the Eccentrics living on the Southern tip of Africa.

DEKAT Magazine is the custodian of Afrikaans Culture. Well known for exceptional photography and design, the 2022 luxury edition will delight you. You will find topical lead articles, lifestyle articles focusing on art, culture, design and décor, motoring, food and wine and travel. In addition, we find hidden stories, meet extraordinary people and share divine recipes with you.
The 320-page book is a unique window into the lives of the Bohemians and the Eccentrics living on the Southern tip of Africa.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die kunstenaar se aantekeninge by Ship of

Fools, Ecce Homo en The Great Game

Oor Ship of Fools: Before and After Bosch, merk Huisamen

onder meer op: die moontlik oorsprong van die Ship of

Fools-gelykenis is boek ses van Plato se Republiek, waarin

Socrates die analogie aan Adeimantus stel van die stiksiende

en hovaardige bemanning wat probeer muit teenoor elke

bemanningslid wat homself die waardige verdringer van hul

kaptein ag; Plato se befaamde filosoofkoning.

Plato se analogie van ’n gedoemde gemeenskap is in verskeie

filosofiese en satiriese geskrifte aangepas en herbevestig,

van Sebastian Brandt se Daß Narrenschyff ad Narragoniam

van 1494, wat as die belangrikste inspirasie vir Hieronymus

Bosch se ikoniese skildery gedien het tot Katherine Anne

Porter se blitsverkoper Ship of Fools van 1962 wat die

wedervaringe van passasiers en die bemanning weergee

aan boord van ’n Duitse luukse boot wat oor die Atlantiese

Oseaan gevaar het tydens die onheilspellende 1930’s met

die opkoms van Hitler se Nazi-party.

Moontlik is die mees vooruitsiende, maar ook ondermynende

beskrywing van Socrates se gelykenis te vinde op die dekke

van Herman Melville se gedoemde Pequod. In Moby Dick

bied Melville aan lesers dieselfde blik op die onvermydelike

einde van beskawings geskep deur mense se onversadigbare

lus na materiële vergoeding, industriële uitbreiding,

etniese sektarisme en die uitbuiting van die natuur. Maar

anders as by Plato is daar nie ’n wyse filosoofkoning te

vinde in die monomaniese kaptein Ahab nie.

Ek maak geen beslissende uitspraak oor my idiosinkratiese

gelykenis van die Suid-Afrikaanse gemeenskap nie.

Allegorieë, simbole en openbaringe bly onduidelik en in

pas met die kyker se interpretasie, omdat ’n kunstenaar nie

moet voorgee om te weet waar die waarheid lê nie.

Vir Ecce Homo gebruik ek ’n gedagte uit Friedrich Nietzche

se Daybreak: Reflections on Moral Prejudice as verwysing:

Ydelheid is die vrees om oorspronklik te probeer voorkom:

dit is dus ’n gebrek aan trots, maar nie noodwendig ’n

gebrek aan oorspronklikheid nie.

VESTIGE

66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!