03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

10

genoemdatdaar 'n grootversameling soorteAfrikaans is watop grondvan diesosiale verband

onderskei word en hier word registers (groeptaJe), verskille in sosiaJe groepering,

Standaardafrikaans en die Afrikaans van vreemdtaliges genoem. Verder word daar gese:

In die voorgestelde benadering behoortdie onderrigvan Standaardafrikaans

steedsgroot aandag te geniet, al word die belang van hierdie soort Afrikaans

gerelativeer deurdat 'n heelwat grater spektrum van tipes Afrikaans aan die

orde kom.

1.3 STANDAARD· EN NIESTANDAARDAFRIKAANS

Van Rensburg se in Claassen & Van Rensburg (1983:26-34) dat

"Standaardafrikaans 'n idealisering is van hoe Afrikaans deur sy

toonaagewende sprekers gepraaten geskryf behoortte word."

Oit is volgens horn die Afrikaans wat aan ge"institusionaliseerde instellings gekoppel word ­

die Afrikaans wat in die Kerk en die Skool gehoor behoort te word, van verhoe af, in die

Staatsdienskantore, in kultuurliggame, ens. Dit is ook

"dieAfrikaans watin goedversorgde koerantebehoortte staanenin die meeste

boekewat Afrikaanslesers toegelaatword om te lees." (ibid)

Maar hierdie ideaal word nie deur Afrikaanssprekers of sprekers van ander tale bereik nie;

daarom is daar ook niestandaardvorme van taal, 'n Ander punt om in gedagtete hou is dat

geen sprekersetaaltot slegseenvormbeperkwordnie - of dit standaard- of niestandaardtaal

is. Selts by moedertaalsprekers is daarwisselingtussen formele en informele taalgebruik.

In teenstelling met Van Rensburg se A.E. Coetzee (1982:277):

Die standaardtaaJ is dus, soos reeds gemeJd, 'n reaJiteit Oit is taal met

inherente variasiewat dinamies is, omdat dit voortdurend onderhewig is aan

verandering in samehang met normveranderings.

Afrikaans is gestratifiseerd: Oaar is forrnele en informele Standaardafrikaans. Woorde soos

"olraait", "worrieR, ens.,word bv. deur die Taalkommissie vir opnameoorweegas voorbeelde

van Omgangsafrikaans (persoonlike mededeling). Vir J. de Rooij, die hoofredakteur van die

Aigemene Nederlandse Spraakkunst is Standaardnederlands "die Nederlands waarmee 'n

mens oral teregkom. Oitis nie die vorrnwat net aan 'n bepaaJde registerverbondeis nie; dus

nie net aan 'n bepaaldestyl, soos die skryftaalof spreektaal nie, nie net in 'n bepaaldegebied

voorkom of deur 'n bepaalde groep gebruik word nie: (TvG 1991:277) [vertaJing deur

A.E.Coetzee] (Sien skematiese voorstelling van A.E. Coetzee se standaard- en

niestandaardtaaJspektrum.) - ByJae 1.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!