03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

14

(t) Laastens word gekyk na hoe die taalverwerwingsproses van die kind deur sy sosiale

omgewing beTnvroed word, by. die feit dat party van die leer/inge in die

ondersoekgebied geen blootstelling aan Afrikaans buite die k1askamer ervaar nie.

1.6 ENKElE SOSIOLINGUISTIESE ONDERSOEKE BUITE SUID-AFRIKA

In 1945 het C Fries ondersoek ingestel na die moontlikheid van kontrastiewe taalanalise blnne

die sasiale konteks. Uriel Weinreich het in Language in Contact (1968:111) 'n studie gemaak

van moeder- en vreemdetaalversteurings in Switserland tussen 1949 en 1950. Sy

navorsingsmetode was die van persoonlike waarneming en die resultaat het getuig van wye

teoretiese kennis en insig. SuiwertradisioneJe Iinguistiese metodes is gebruik, in teenstelling

met die latere gebruik van dataversamelingsmetodes soos in die sosiologie gebruik. Hy was

bekommerd dat taalsosioloe nie hulle bevindinge en metodes op die gebled van taalgebruik

toegepas het nie, .a1hoewel ekstralinguistiese faktore 'n belangrike roJ in taaJgebruik speeJ.

J.A. Fishman het in 1968 in New York 'n ondersoek onder die Puerto Ricane bo 13 jaar

ondemeem en die invloed van ekstralinguistiese faktore bestudeer. In 1966 het William Labov

'n ondersoek oar die SubstandaardengeJs van Negers volgens hulle sosiale stratifikasie

ondemeem en en bewys dat spraakverskille binne 'n taalgemeenskap juis sistematies

korreleer met sasiale verskille. Soortgelyke ondersoeke is in 1969 deur Walter A. Wolfram en

Shuy, Riley en Trudgill ondemeem. In 1962 het R.E Salisbury navorsing gedoen oar

tweetaligheid en Iinguistiese verandering, maar daar kon nie tot enige gevolgtrekkings oar

wedersydse taalversteuring gekom word nie.(Kotze 1977:9)

1.7 ONDERSOEKE IN SUiD-AFRIKA MET'N SOSIOLINGUISTIESE

INSlAG

In 1976 verskyn A.L. Mawasha se doktorale verhandeling "The Teaching of English as a

second language to North Sotho-speaking children in the Junior Secondary School with

Special Reference to Oral Communication - an empirical study'. Die ondersoek het sewe

tekortkominge by die doserende personeel van sekondsre skole openbaar:

(a) Indien een graadkursus in Engels as minimum vereiste vir die onderwyser op

sekondere skoal beskou word, dan is meer as 70% van die onderwysers wat by die

ondersoek betrek is, ontoereikend gekwalifiseer vir hulle poste. As hierdie bevinding

na aile Swart skole veralgemeen word, kan die gevolgtrekking gemaak word dat die

meerderheid Engels-onderwysers nie voldoende gekwalifiseer is nie.

(b) Meer as 45% van die onderwysers in die ondersoek is eintlik vir die primere skool

opge/ei en nle vir die sekondere skool nie.

(c) Meer as 60% van die onderwysers in die ondersoek beskou nie die onderrig van

mondelinge Engels as van die hoogste belang nie. Dit mag die rede wees vir die hoe

voorkoms van foutiewe Engels by Swart skole deur die hele land.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!