03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

METODOlOGIE

18

HOOFSTUK2

2.1 DIE DOEL VAN HIERDIE ONDERSOEK

Die doel van hierdie ondersoek is:

(a) am deur 'n kontrastiewe studie te bepaal watterrol deur versteuring gespeel word by

(j) Respondente watrelatiefmeerblootstelling aanAfrikaans gehadhet,bv.senior

sekondere leerlinge en

(jj) diewat relatief minderblootstelling aandietaal gehad hetbv.juniorsekondere

leerlinge

(b) om vas te stel of daar 'n verskil is tussen die Afrikaans van respondente wat in meer

geindustrialiseerde gebiede woon en die van respondente in minder

geindustrialiseerde gebiede.

2.2 NAVORSINGSMETODOlOGIE

'n Kwantitatiewe metodologie is gevo/g. Oitword soosvolg deurlarsen-Freeman beskryf:

A quantitative study .•. is best typified by an experiment designed to test a

hypothesis through the useof objective instruments and appropriate statistical

analyses. (1992:11)

Synoemoak 'cross-sectional studies", waar

the linguistic performance of a larger number of subjects is stUdied, and the

performance dataare usuallycollected at only one session. Furthermore, the

dataare usuallyelicitedby asking SUbjects to perform someverbal task, such

as having subjects describe a picture." (1992:12)

Norval(1984:21) noemdie kwantitatiewe benadering

Oeskriptiewe of beskrywende navorsing .... wat daarop gemik is am die

navorsingsobjek en eienskappe daarvan deeglik te beskryf ...

Hierdienavorsingstrategie is verkieslik virhierdieondersoek, wantdit kanveralgemeen word.

Die kwaJitatiewe ondersoek word gekenmerk deur die feit dat die navorser geenhipotese wil

uittoets nie; hy wil net waarneem en gedurende sy waameming kan die data verander

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!