03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEKSIKALE AFWYKINGS

5.1 INLEIDING

38

HOOFSTUK5

By leksikale afwykings word gekyk na die rol van primere en sekondsre versteuring in die

leksikale komponent van 'n respondent se taalgebruik. Die ondersoek het aangetoon dat

sekondere versteuring 'n groterrol speelas primere versteuring: dearis meerdirektewoorde

uit Engels as uit Zoeloe gebruik. Party woorde toon wedersydse versteuring tussen Engels

en Afrikaans.

In die standerd 6-databasis was daar 44 voorbeelde van leksikale afwykings: 35 in standerd

7, 78 in standerd 8, 18 in standerd 9 en 91 in standerd 10. Dit openbaar 'n patroon waar

standerd 7 'n kleinverbetering getoon het in hune woordeskatkomponent in vergelyking met

standerd 6. Standerd 8 het meer leksikale afwykings gehad, terwyldit minderby standerd 9

voorgekorn het; m.a.w. huJle was in staat om die gepaste Afrikaanse woordeskat te gebruik.

Instanderd 10 was daarweermeergebruik van woorde wat leksikaal afwyk. Ditis omdatbale

van hune vinnigeren vlotter kon praat(al was hulle taalgebruik nie so goed nie)en hulle het

dus meerkansgehadom foutiewe woorde te gebruik.

Sekere woorde is direk uit die moedertaal gebruik; partykeer is direktevertalings uit Zoeloe

gemaak. Dit word primere versteuring genoem. Daarwas baie min voorbeelde hiervan.

Daarwasgevane waardierespondente Engelse woorde6f individueel 6f in sinnegebruikhet

Ander woorde het kenmerke van sowel Engels as Afrikaans gehad. Ons het dus hier met

voorbeelde van sekondere versteuring te doen.Daargaanin hierdie kategorie gekykwordna

hoe die woorde vanuitdie EngelseJeksikon fonologies en morfologies versteur is.

5.2 PRIMERE VERSTEURINGS

5.2.1 Die gebruikvan suiwerZoefoewoorde

Slegs 3 voorbeelde kan gegeeword.

mota

kwaya

swiede

5.2.2 Direkte vertaJings uit Zoeloe

(·die motor")

("choir")

(·sweets· - uswidi)

Hierdie voorbeelde kom uit die spraak van een respondent (Resp. 16) en dit is

hoofsaaklik die gebruikvan die onderwerp plus 'n voomaamwoord.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!