03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Diegebruikvan "in" i.p.v. "nan

39

Jy moetin 'n winkel gaan(Resp. 64)

(Ditis 'n direkte vertaling uit Zoeloe d.w.s. die gebruikvan "in"i.p.v. "nan)

Die gebruik van "mer Lp.v. "oor":

Ekwi!jou met mytoekomsplanne verte!.

Dit is ook 'n direkte vertaling uit Zoeloe waar'n mens'n met-konstruksie tp,v, "oor"

kangebruik.

Die gebruikvan "van hy" i.p.v. ·sy"

Hy het nie 'n rokkevan hy getrek nie (Resp. 4)

Hierhetonste doenmetZoeloe-woordorde d.w.s. die besitlike voornaamwoord kan

ook die substantief volg.

5"3 Sekondere versteurings

Soos in 7.1 genoem is, was daar meer sekondere as primere versteurings. Dit bestaan uit

suiwerEngelse woorde, Engelse woorde watdeurAfrikaans versteur is enAfrikaanse woorde

wat deurEngels versteur is. Daarwasaltesaam 121 voorbeelde hiervan waarvan 72 eenkeer

voorgekom het, 23 twee keer en 7 drie keer. Dit bestaan uit selfstandige naamwoorde,

voegwoorde, Iidwoorde enwerkwoorde. Hiervolg'n paarvoorbeelde. Diefrekwensie vanhulle

gebruikword naas elkewoordaangeduL

5.3.1 Die gebruikvan suiwerEngelse woorde

ball 36

and 41

the 25

see 21

are 12

buy 9

that 7

goalkeeper 7

of 7

play 7

live 6

they 6

man 5

my 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!