03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ORleNTERING;

1.1 INLEIDING

1

HOOFSTUK 1

Met hierdie verhandeling word gepoog om die rol van versteuring 1 te bepaal in die verwerwing

van Afrikaans by 'n proefgroep leerlinge wie se primers taal of uitgangstaal Zoeloe is. Afrikaans

is in hierdie geval die doeltaal of teikentaal, d.w.s. die taal wat naas die primers en in sekere

gevalle die sekondere taal verwerf word. Met versteuring word verstaan die

leksikaal gedifferensieerde ongrammatikale gebruik van 'n taal deurdat

aspekte van die grammatika van 'n andertaal T2, of andertale T2....Tn, daarop

oorgedra word as gevolg van 'n onvolledig geinternaliseerde grammatika van

T1 en/of ontoereikend ontwikkelde vaardighede in die gebruik van T1 (Van Wyk

1976:146).

Die prirnere taal 2 is gewoonlik, maar nie noodwendig nle, die moedertaal en dit is die

aanleidende aorsaak van versteuring. Oit word narmaalweg chronologies voor 'n tweede of

sskondere taal verwerf en word gewoonweg beter beheers. Versteuring is 'n

taalgebrulksverskynsel, m.a.w. dit word duidelik In 'n mens se gebruik van die tweede taal

waar hy aspekte van sy primere taal toepas. Een voorbeeld is die Zoeloekind se uitspraaak

van kind as /kmdl i.p.v. IkonV. Die versteuring wat in hierdie voorbeeld voorkom, is toe te skryf

aan (a) 'n aanpassingstrategie, deurdat die artikulatories naasliggendste vokaal in die sisteem

van die moedertaal geselekteer word en (b) nie-toepassing van die sillabefinale

ontstemminqsreel by Afrikaanse obstruente.

Van Wyk noem dat daar onderskel moet word tussen versteuring en beinvloeding. Volgens

ham is laasgenoemde

1 Die term "oordrag" (Eng. "transfer") word in sommige bronne gebrulk (vgl. Brown 1980:

84-85) waar "oordrag" plaasvind wanneer 'n taalaanleerder sy vorige kennis oordra op

die teikentaal. As dit tot sy voardeel is, word dit "positive transfer" genoem. Maar as die

aanleerder se vorige kennis sy aanleerproses ontwrig dan word dit "negative transfer" of

"interference" genoem d.w.s. versteuring. Wanneer 'n persoon kenmerke van sy

moedertaal op die teikentaal oordra, is dit "intel1ingualtransfer", 5005 by die aanleer van

'n tweede of derde taal, Wanneer 'n aanleerdsr verkeerde veralgemenings maak van die

reels binne dieselfde taal, dan is dit "intralingual transfer" (Brown 1980:173-174).

2 Met "prirnere taal" word bedoel die een taal waarmee 'n taalgebruiker opgroei, "sy

moedertaal, waarvan hy die sisteem onder normale omstandighede min of meervolkome

leer beheers." (Van Wyk 1966:29 )

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!