03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.2.7.2

In waner tale word daar gelees ?

66

Hier word daar ook slags die hoogste getalle en persentasies gegee.

44 (49,4%) lees koerante in Zoeloe (1 lees in Afrikaans)

44 (49,4%) lees tydskrifte in Engels (8 lees in Afrikaans - (8,9%»

Niemand lees die Bybel in Afrikaans nie

8.2.7.3 Hoe goed kan die respondente in Afrikaans lees?

Die valgende syfers gee die antwoorde:

Baiegoed

Goed

Redelik

Swak

Baieswak

Gladnie

8

21

21

9

15

4

(8,9%)

(23,5%)

(23,5%)

(10,1%)

(16,8%)

(4,4%)

8.3 KORRELERING TUSSEN PSIGOLINGUISTJESE EN

TAALVAARDIGHEJDSASPEKTE

Die doel hier is om te bepaal of die respondente se houding teenoor Afrikaans en

Afrikaanssprekendes 'n invloed het op die respondente se taaJvaardigheid. Gesindheid

teenoor Afrikaanssprekendes is deur middel van die volgende bepaal:

8.3.1 Respondente se taaJmediumvoorkeur vir kinders op skool

Die respondente is gevra om aan te dui wat hulle taalmediumvoorkeur vir hulle

kinders sou wees vir bewaarskool, laer primere skoal, hoor primere vlak en

sekondere skool. Die volgende syfers toon hoe die respondente gevoel het oor die

onderrig van Afrikaans aan hulle kinders in die volgende vlakke:(die getalle en

persentasies word verstrek).

Bewaarskool ­

Laer primer ­

Hoar primer ­

Sekonder

3

8

9

38

(3,3%)

(8,9%)

(32,6%)

(42,6%)

Dit is in teenstelling met die volgende syfers vir Engels as taalmedium:

Bewaarskool

Laerprimer

Hoerprimer

Sekonder

64

69

56

47

(71,9%)

m,5%)

(62,9%)

(64%)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!