03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5

Tweedens is volkome sukses by vreemdetaalaanleer uiters skaars of miskien buite die

kwessie, veralwat betref "aksent" en die bekwaamheid om subtiele grammatikaliteitsoardele

te maak. Dit is net so uitsonderlik soosvolkome mislukking by eerstetaalverwerwing. Verder

is daar ondervolwassenes 'n wesenlike variasiein die mate van sukses of mislukking selfs

wanneer ouderdom, blootstelling, ens. konstant gehouword. By eerstetaalverwerwing is daar

geen sodanige variasie nie. Daar is ook variasie in die orde waarin die tweede taal verwerf

word ("acquisition order") (Bley-Vroman 1990:8) en in aanJeerstrategiee, by.vermyding, raai,

memorisering of spesifleke maniere om woordeskat aan te leer.

Daar is ook 'n variasie van doelwitte. Partyaanleerders ontwikkel "gepidginiseerde sisteme"

met rudimentere grammatikale strategiee (devices), net genoeg om kommunikatiewe

behoeftes te vervul.Anderbeklemtoon grammatikale korrektheid ten kostevan vlotheid. Nog

anderhet goeieuitspraak, maar'n primitiewe grammatika. Sommige heggroatbelangrikheid

aan die hoeveelheid woordeskat; anderwil moedertaalvaardigheid bereik. AnderIyktrots op

hulle uitheemsheid. Dit a1les ondersteun die hipotese dat volwassene vreemdetaalaanleer 'n

algemene probleemoplossingsproses is. Vir kinders word die "doel" deur die taalfakulteit

bepaal, ietswat nie onderdie beheervan die aanleerder is nie.

Askes veerredes aan hoekom T2 en T3 aangeleer word. Hy sa:

'n T3 word ... bewus aangeleer met 'n spesifleke doel,by. om bepaalde naslaanwerke te kan

raadpleeg, om kulturele, ekonomiese of sosiale redes, of om intemasionaal te kan verkeer,

ens.T3-onderrig hetdus eintlik'n beperkte gebruiksdoel ennutenwilniedieteikentaal volledig

(leer) beheers nie (1989:1).

OorT2sa hy:

In hierdie geval besit die kind wat skoal toe kom, geen noemenswaardige

kennis van die k1ankstelsel en kemstrukture nie. Tog moet die basiese

vaardighede van luister(metbegrip), praat, lees (metbegrip) en skryf in so 'n

mate ontwikkel word dat hy die T2 sonder bewuste inspanning kan gebruik

(1989:1)

Navorsing van by. immigrante het bewys dat kinders dietaal van die landgoedaanleer, maar

nle dievolwassenes nieen dattieners moedertaalvaardigheid bereik. Dit is inteenstelling met

Lenneberg se siening dat puberteit die afsnypunt is vir taalaanleer. Volwassenes bereik 'n

stadium van fossilering na 'n bieljie sukses, waar ontwikkeling ophou en pogings om te

verbeter, vrugteloos word. By kinders is daar geenfossilering nie. AIle stadiavan taalaanleer

word deurgemaak. Die redevir fossilering is nag nie bekend nie.

Die kennisstelsels wat in die eerstetaal geproduseer word, verskil van die van die vreemde

taal.Kinders hetnieformele k1asse nodig nie, terwylbyvreemdetaalaanleer formele instruksie

en oefening nodig is. Kindertaalverwerwing maak nie gebruik van "negative evidence" nie

(Bley-Vroman 1990:12), terwyl vreemdetaalaanleerders grootliks staatrnaak op verbetering

deur die onderwyser. Dit bewysdat hullehipoteses het wat verkeerd bewysmoetword.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!