03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.2 SLOT

51

Mooi is op die volgende twee maniere uitgespreek:

[m -:>:i) 79

[moil 9

(89,7%)

(10,2%) (Standaarduitspraak)

'n Ontleding van die voorafgaande voorbeelde laat dUidelik. blyk dat daar wei

moedertaalversteuring is by die uitspreek van Afrikaanse klanke by die ondersoekgroep, veral

waar die ooreenstemmende klank nie in Zoeloe voorkom nie. Die moonllikheid van Engelse

invloed word ook nie heeltemal uitgesluit nie, soos ons by'n paar voorbeelde gesien het.

Maar die wye verskeldenneid uitspraakvorme by elke afsonderlike woord laat 'n mens

vermoed dat die respondente nie aan koosekwente uilspraakmodelle blootgestel is oie, of dat

die betrokke klanke oie op skool ingeoefen is nie. Dil kan waarskyolik toegeskryfword daaraan

dat die onderwysers self nie as modelle die klanke paslik kan uitspreek nie en sodoende

ontstaan daar 'n bose kringloop. Daarby is daar geen geleenthede buite die klaskamer om die

invloed van die onderwysers te neutraliseer oie. Gevolglik het die respondente ln hierdie

ondersoek oak die gevraagde woorde op 'n lukrake wyse uitgespreek.

Hier volg '0 skematiese voorstelling van die lonologiese afwykings met die wat die meeste

voorkom:

144 of 16,3% uit 'n grooltotaal van 898 verskynsels

- Deassimifasie:

- Vokaalontronding:

- Palatalisering:

- Vokaalverkorting:

- Deneutralisering:

- Nie-ontstemming:

38 (26,3%)

19 (13,6%)

8 (5,5%)

9 (6,25%)

6 (4,1%)

6 (4,1%)

Daar was 144 fonologiese afwykings ult die groottotaal van 898 afwykings, m.a.w. die

afwykings maak 16,3% van die totale afwykings.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!