View/Open - UZSpace Home
View/Open - UZSpace Home
View/Open - UZSpace Home
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
iii

VOORWOORD

My dank gaan na die volgende persone en instansies wat 'n groot bydrae gelewer hettot die

voltooiing van hierdie verhandeling:

Prof Ernst Kotze, vir sy nimmereindigende ondersteuning en aansporing.

Die Departement Afrikaans van die Universiteit van Zoeloeland wat hulp en ander

geriewe tot my beskikking gestel het

Die Kringinspekteurs van Mehlwesizwe en Hlabisa wat hulle skole tot my beskikking

gestel het al het die dataversameling gedurende eksamentyd (November 1993)

plaasgevind.

Die Departement Statistiek in Pretoria wat my baie gegewens telefonies asook per pos

gegeehet

Laastens, my vrou, kinders, moeder, broers en susters wat my op verskeie maniere

ondersteun het en baie keer sonder my teenwoordigheid moes klaarkom.

Vusumuzi Patrick Wela