03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.4.4 Korrelasie tussen geografiese en taalvaardigheidsaspekte

69

Die doel hier was om uit te vind of respondente wat in meer geindustrialiseerde

gebiede woon en dus in staatis om kontak te maak met Afrikaanssprekendes, se

Afrikaans beteris as dievanrespondente watin minder geindustrialiseerde gebiede

woon en dus minder kontak maakmet Afrikaanssprekendes. Die veronderstelling

sou wees dat respondente van die Hlabisakring se Afrikaansvaardigheid laer sou

wees as dievandie respondente van Esikhawini en KwaDlangezwa.

Die ontleding van die databasis het nie hierdie veronderstelling ondersteun nie,

moontlik omdat die geografiese afstand tussen Hlabisa en Empangeni maklik

oorbrugbaar is as gevolg van die goeie en gereelde openbare vervoer. Die

blootstelling aan die onderrig Iyk deurentyd die oorwegende faktor in die

taalvaardigheidsvlak vandie leerlinge te wees (soosin 8.4.2 en 8.4.3 gesienis).

Hier is voorbeelde van taaldata van respondent 32 van Esikhawini (st 6) wat deur

die navorser as swak geevalueer is. Dit is hoe die respondent die prente beskryf

het.

Daar is twee football. Daar is 'n goalkeeper. Dan een man get 'n bal in die knee.

Daaris eenhonderd kinders in 'n voetbal. Ek is sien 'n manskryf 'n brief.

Op dievraag "Watsaljy maak asjy vyfhonderd randkry?" het die respondent soos

volg geantwoard:

Ek sal nies••.. toebroodjies. Die kinders is in die skoal. Ek sal koop'n lekker, drie

lessenaar, tafel, en 'n nuwebal.

Toe die respondent gevrais om'n kortstorieljie te vertel, het hy dievolgende gese:

Myskoal. Dienaam vanmyskoal is .•••. (hyhetdie naam genoem). Dieprinsipale,

die hoof prinsipaal van my skool is meneer ....• (hy hetdie naamgenoem). Daar

is eenhonderd kinders, onderwyser en onderwyseres. In die skool ek is leer

Afrikaanse, Engel, Zoeloe. (Einde van beskrywing).

Vergelyk respondent 83 van H1abisakring (st 6) se taaldata wat deur die navorser

oak as swakgeevalueer is.

Sy prentbeskrywing het soosvolg gegaan:

Ek sienseun speeJ diebal. Diebal na die bal. Ek siendie goalkeepervang die bal,

na die ball. Eksien die kinders skryfin dieboek.Ek sien•••. Die mense kyk die bal

speel die seuns.

Op dievraag "Watsal jy maakas jy vyfhonderd randkry?" hetdie respondent soos

volg gereageer:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!