03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

43

5.5.2 Afwykings van byvoeglike naamwoorde

5.5.2.1 "Die ander" i.p.v. "sommige" (party)'

Slegs eenvoorbeeld kan genoem word.

Endie andermensegaanvatdie balendieandermensegaanskopdie bal (Resp.

2)

Anderdae hulle gaan na die rivier om te swem (Resp. 70)

Dit is 'n tipiese prtmere versteuringsverskynsel. Zoe/oe het een woord vir

"sommige" en "die ander" d.w.s. "abanye" en die simmetrie word dus oorgedra

op Afrikaans.M.a.w ons het hier die verkeerde gebruik van die byvoeglike

naamwoord.

5.6 ENGELSE UITSPRAAK VAN AFRIKAANSE SUBSTANTIEWE

5.7 SLOT

Hierdiewoordebestaan uit 'n samevoeging van Engelse en Atrikaanse substantiewe.

Hier is voorbeelde:

grandvader[graendfa:d f- rl

waterkloof(die uitspraak is [va:t I:- rkluf])

skoolfees [skolfi:zl- Eng. school fees)

newspapier [nju:zpapi:rl

hootkarakteriek (hootkarakter) - "karakteriek" dalk van die Engelse "character" ot die

respondent het die Engelse woord "characteristic" in sy woordeskatJys gehad

Uit dievoorafgaande bespreking blyk dit datdie respondente se kennisvan Afrikaanse

leksikaleitemsgebrekkig is. 'n MoontJike verklaring vir die feit dat in die beginjarevan

die sekondere skool 'n aansienlike persentasie van die leksikaleitems leenwoorda is,

is dat in die primere skoold1.: onderwysers 'n grootinvloedop die leerlingehet an hulle

eie woordeskat (wat sterkdeur Zoeloeen Engelsbeinvloedis)op die leerlingeoordra.

Dieleerlingebeskou nog dieonderwyseras'n rolmode\. Wanneerhy/sydie sekondsra

skool betree, is die rapport tussen leerling en onderwyser nog daar, maar dit neem

geleidelik at as gevolg van die groot klasse, wat die individuele invloed van die

onderwyserop die leerlingnegatiefaffekteer. Teen standerd 9 word die (eerling bewus

daarvandat daar die volgende jaar eksterneeksamensgeskryt moet word, en dan is

die motivering vir die uitbreiding van die woordeskatin Afrikaansheelwat sterker.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!