View/Open - UZSpace Home
View/Open - UZSpace Home
View/Open - UZSpace Home
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
74

speer nie,wantwat fouliefis in 'n formele konteks, kanaanvaarbaar (of selfspaslik) woosin

'n informere konteks. Indie Iigvandie bestaan van verskeie varieteite van Afrikaans behoort

diebelangrikheid vanforrneel korrekte taalin dieskoolsillabus virAfrikaans-derdetaalsprekers

heroorweeg te word. Diemaatstaf van effekliewe kommunikasie behoort deurslaggewend te

wees:Asdie aanleerder doeltreffend kan kommunikeer, dan was die taalonderrig geslaagd.

9.3 IS DIETAALGEBRUIK VAN LEERLINGE MET MEER.

BLOOTSTELlING BETER AS DIE VAN LEERLINGE MET MINDER

BLOOTSTELLlNG?

Die navorsing hetgetcon dat dit nie so is nie. Onshetgesien hoedat die standerd a-leerlinge

se prestasie laerwas as die vorige tweeklasse s'n en weer by standerds 9 en 10 hoer was.

En in al diev1akke wasdaarsowel respondente wat 'n hoepeilvantaalvaardigheid bereikhet

as swakkes. Ditwi! dus voorkom of taalbeheersing in Afrikaans 6f deurnatuurlike taalaanleg

6f deur motivering bepaal word, en nie bloot deur die kwantitatiewe faktor van blootstelling

perse nie.

9.4 WOONGEBIED AS 'N FAKTOR VAN TAALVAARDIGHEID

'n Vraag wat aan die begin van die ondersoek gestel is, is: Is die Afrikaans van respondente

van die meer geindustrialiseerde gebiede beter as die van die respondente van die minder

geindustria!iseerde gebiede? Ophierdie vraag is dieantwoord 'n ondubbelsinnige ·nee·. Daar

was geen sodanige bewys nie. Die taalbeheer was 'n individuele saak wat, soos ek reeds

genoem het, van ander faktoreafhanklik was.

9.5 SLOTOPMERKINGS

'n Belangrike gevolgtrekking vanhierdie ondersoek is dat daarin die leerplanne virAfrikaans

veel meer aandag aan diesintaksis geskenk behoortteword, gesiendiegrootgetalafwykings

wat in die kategorie geidentifiseer is. Die tweede grootste kategorie is die leksikon, wat

beteken dat taalonderwysers baie meerIdem op woordeskatuitbreiding moet plaas om die

leerlinge vir effekliewe kommunikasie te bemagtig.Hierdie probJeem kan opgelos wordasdie

onderwyser 'n anderbenadering gebruik om itemswat in daaglikse taalgebruik voorkom, te

onderrig en 'n meerkommunikatiewe benadering tot taalonderrig te gebruik. Visuele middele

kan tot'n grotermategebruik wordoma1ledaagse woordeskat te onderrig (balerespondente

kon die korrekte Afrikaanse woorde vir sportitems nie gee nie, aI is sport baie gewild in die

skole!) Woordeskatopbou metdieoogopaJledaagse onderwerpe behoortsenvandiehoogste

prioriteite te weesvan 'n strategie om die onderrig van Afrikaans op skool tot sy reg te laat

kom.