View/Open - UZSpace Home
View/Open - UZSpace Home
View/Open - UZSpace Home
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
12

Die eerstesoort noem hy 'die Afrikaans wat hy van sy onderwyser hoar, dus die Afrikaans

vandieklaskamer" (Kroes 1979:29). Ditverskilradikaal vandieAfrikaans watindieAfrikaanse

samelewing as aanvaarbaar beskou word. Dieverskilleis fonologles, sintakties en semanlies

enworddeurmoedertaalversteuring veroorsaak endiefeitdatdie meeste Swartonderwysers

se kwalifikasies uit 'n standerd 8-serlifikaat en onderwysdip/oma of selfs minderbestaan het.

Ongelukkig kon die Departement van Onderwys en Opleiding se Indiensopleiding op

Mamelodi nabyPretoria slegs300 uit die meeras 80000onderwysers bereik. (Onderwysers

het by hierdie Indiensopleidingsentrum een week op 'n keer deurgerbing en is deur

vakdeskundiges onderrig.)

VerderhoarSwartleerlinge ook 'n andervorm van Afrikaans in die strateof op spee/grande.

DisTsotsitaal of Flaaitaal, "n soortsterkafwykende slang wat veralonderjongmense aan die

Witwatersrand gehoor word' (Kroes 1979: 30). Dit kan gesien word as beide sosiale

omgangstaal onder Swartmense, en tussen Swart mense en Kleurlinge onderling.

Derdens kry ons dietaalgebruik tussen Swartarbeiders en BlankeAfrikaanse werkgewers en

voormanne. Dis 'n "geradbraakte" of "verminkte' Afrikaans. Dit word ook 'gepidginiseerde

Afrikaans" genoem. Dis'asof die werkgewer stereotipes aan die Swartman se gebruik van

Afrikaans toeken wat hy dan opneem in sy eie taalgebruik (Kraes 1979:31).

Die vierdeis 'die min of meerkorrekte model wat hy dalk oar die radio in 'n advertensie mag

lees, of die enkele keerwanneerhy die voorreg magsmaakom in sy kontakmet Afrikaners

na goeie Afrikaans te kan luister' (Kroes 1979:31-32). Oitvorm 'n baie klein persentasie van

werklike blootstelling aan Afrikaans.

Laastens kry ons die sogenoemde "Buskruitafrikaans': 'die stortvloed skelwoorde waarmee

sobaieAfrikaners opboupersele ofinfabrieke methulleSwartkollegas 'kommunikeer'" (Kroes

1979:32). Oithet 'n negatiewe houding op die Swartman se houding teenoorAfrikaans.

1.4 VERSPREIDING VAN AFRIKAANS EN ENGELS IN DIE

ONDERSOEKGEBIED

Vo)gens die 1OO1-sensus is Afrikaans in daardie jaar deur 5119169 mense (of 19,4% van

die Suid-Afrikaanse bevolking) as moedertaal gepraat. Die getalle sluit Asiate, Kleurlinge en

Blankes in. In die Wes-Kaap is daarstrekemet meeras 80%Afrikaanssprekers. Die Kaapse

Skiereiland, Sentraal- en Oos-Kaap, sowelas die Noordoos-Kaap hettussen 20,1% en 80%

Afrikaansmoedertaliges. Dieselfde persentasie geld vir Bloemfontein en die suidwestelike

Vrystaat Indieresvandieprovinsie is daarminderas20% moedertaalsprekers vanAfrikaans.

Vir die hele Natal is dit tussen 0,1 % en 20%, behalwe Newcastle, wat tussen 20,1%en 40%

het Die Transvaal het meestal minderas 20% moedertaalsprekers van Afrikaans, behalwe

'n paar streke in Wes-en SUid-Transvaal, en wesvanPretoria, wattussen 20,1% en 40% het.

Pretoriahettussen 40,1% en 60%.

Engelsword deur 3 051 742 menseas huistaal gepraat. Dit sluit Asiate, Swartes, Kleurlinge

en Blankes in. 'n Hoekonsentrasie Engelssprekendes word in die Kaapse Skiereiland en die