03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

16

"gekonsentreer op die kultureel en ekonomies aktiewe sektor van die bevolking" (Kotze

1977:15). Virdie doeleindes van hierdieondersoekis dit interessant om op te merkdat Kotze

op Iinguistiese vlak die onvermoe tot korrekte strukturering as grammatikale en leksikale

versteuring gediagnoseerhet.Ditkan nadiemoedertaal enselfs naEngelsteruggevoerword.

InN.L. Nkatini se "Die Afrikaansvaardigheid van 'n proefgroep Tsongas- 'n sosiolinguistiese

studie (1978)" toon hy aan dat die respondente se Afrikaans in 'n baie groat mate

uitgangstaalpatroonoordrag verteenwoordig en terse/fdertyd 'n "gebrekkige leersituasie ten

opsigte van Afrikaans openbaar" (Nkatini 1978:152). "

In sy doktorale verhandeling "Variasiepatrone in Maleier- Afrikaans" (1983) het Kotze die

volgendebevindings gemaak:

1. "Die taalgebruik van enige taalgemeenskap is volgens groepspesifieke maatstawwe

sosiaal en stilisties gestratifiseer op fonologiese en grammatiese vlak," (bl, 202)

2. "Taalveranderingstendense kan uit variasiepatrone afgeleiword: (bl. 202)

3. "Taalpragmatiese faktorebeinvloed die frekwensie van kwantifiseerbare Iinguistiese

korrelate van situasie- en stylverskuiwing." (bl. 203)

4. "Dieaanspreeksisteme van taalgemeenskappe is 'n Iinguistiese weerspieeling van die

sosiale norme wat die hierargiese struktuurvan die gemeenskap bspaal." (hI. 203)

In dieselfde jaaris R.M.Klopper se doktorale skripsie, gebaseerop sosiolinguistiese navorsing

en getitel "Kaapse Afrikaans" by die Universiteit van Pretoria goedgekeur waarin hy

soortge/yke resu/tate verkryhet as in sy 1976-ondersoek. Nog 'n ondersoek in 1983was Jan

Vorster se "Aspects of the Acquisition of Afrikaans Syntax", 'n doktorale verhandeling, waar

ouderdomshomogene driekindgroepe van' 23 tot 35 maande geanaliseer is am die

doeltreffendheid van parafrasering as 'n metode vir die beskrywing van taalverwerwing te

bepaal(Vorster 1983:xiii) en om taalpraktisyns van inligting oar die verwerwing van Afrikaans

te voorsien. Volgens Vorster is die voordeel van hierdie metode dat dit 'n objektiewe en

gekontroleerde vergelyking tussenmin of meer standaardvorme van taal moonUik maak. Die

sentralehipoteseis afgeleivan die aanname van Greenfield en Smith(1976) datvolwassenes

en kinders die manier waarop hulle die wereld sien, op soortgelyke maniere uitdruk. Die

bevindingewasdat taalverwerwing in sekere gevallenievarieernls, terwylditin andergevalle

varieer of dat die verwerwing van sekere kategoriee hierargies is, terwyl dit vir ander

kategoriee IinierIyk.

David SandileGxilishehet in 1987verslag gedoenvan sy navorsing oor "Oral Proficiency in

Xhosaas a Secondlanguage", watten doelgehadhetam die onderrig, aanleerenevaluasie

van leeninge wat Xhosa op Senior Sertifikaat-, Hoergraad- en Standaardgraadvlak in die

Kaapse Onderwysdepartement te ondersoek. Om hierdie doel te bereik, is die Xhosa

kommunikatiewe sillabus sowel as die riglyne vir mondelinge evaluering wat deur die

Departement voorgestel is, deeglik ontlesd. 'n Altematiewe benadering tot die toetsing van

mondelinge vaardigheid in Xhosa word voorgestel. Die aanbevelings was dat daar meer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!