03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

73

is) uit hoofde van die status en potensiele gebruiksfrekwensie daarvan moeilik as 'n

derclelvreemde taaJ beskou kanword.

Ek stem persoonlik niesaam metdie laaste sinvan die aanhaling (van Cahill & Kamper) nie,

want as 'n mens die situasie prakties beskou, sal 'n taal 'n derdetaal weesten spyte van sy

status. Dit is eintlik die hoofdoe/ van hierdie ondersoek: om te bepaal of Afrikaans in

KwazuluINatal 'n tweade of 'n derde taal is.

Die vraelys hetondermeer die volgende aan die lig gebring:

1. 14% van die respondente sa dat hulle Afrikaans good kan praat; 98,9% Eng,

99,9% Zoe/oe.

2. 10%gebruik ditwanneerhulleinkopies doen; 83,1% Eng, 22,4% Fanakalo.

3. 11,2% luisternaAfrikaans oordie radio; 56,1 %Eng, 83,%1 Zoe/oe.

4. 11,2% praatAfrikaans tuis;67,4% English, 93,2% Zoeloe.

5. 24,7% skryf in Afrikaans, maar slegs 3,3% het gese hulle kan baie goed Afrikaans

skryf; 48,3% Eng, 60,6% Zoeloe.

6. Slegs8,9%leesAfrikaanse leesstof; 49,9% Eng, 49,4% Zoeloe.

7. 4,4% praatAfrikaans by partytjies; 46,06% Eng, 35,9% Zoeloe, 22,4% Tsotsitaal.

8. Niemand wouAfrikaanssprekendes as bureM nie; 57,3% Eng. 93,2% Swartes.

9. Net 2,2% wou Afrikaanssprekendes as werkgewers he; 21,3% Eng, 68%

Zoeloesprekendes.

Die syfers vir Engels kanweernageslaan wordin 8.5.

Hierdie syfers gee 'n aanduiding dat Afrikaans die derdeplek inneem ns die moedertaal en

Engels. As hierdie feitgekontrasteerwordmetdiefeitdatAfrikaans optweedetaalvfak in skole

in die ondersoekgebied onderrig word, met as een van die doolstellings am "korrekte"

Afrikaans teleer,kandievraaggestel word ofdaarwerklik velWag kanworddatdierespondent

Afrikaans as tweede taaI op die hoorgraad moet bemeester. Moethy/sy dan nie Iiewer die

keusegegun wordtussen (a) Afn'kaans astweade taaJ op hoorgraad; (b) Afrikaans astweede

taaI op standaard- of /aergraad; en (c)Afrikaans as derdetaal nie?

As daarin gedagte gehou worddat daarverskiUende redes is waarom mense tale leer, is dit

raadsaarn datdaarverskillendende sillabusse moetweesvir Afrikaans. En as daarverderin

gedagte gehou worddat,soosinHootstuk 1bespreek, daarvariasie is in diematevansukses

met die bemeestering van 'n tweede of derdetaal, en dat volkome bemeestering baie keer

onmoontlil< is, dan sal "korrektheid" as maatstaf vir taalvaardigheid nie so 'n beslissende rol

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!