03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

15

(d) Die laerskoolonderwysers is beter gekwalifiseer vir hulle poste as sekondsre

skoolonderwysers.

(e) Slegs 10% vandielaerskoolonderwysers hetgemeen datdieonderrig vanmondelinge

Engels berangrik is.

(f) A.g.v. gebrek aan Engelsmoedertaalonderwysers om Engels te onderrig (as gevolg

van die toenemende skoolbevorking), moet daar op nle-moedertaatsprekers

staatgemaak word.

(g) Daaris 'n groottekortaan relevante Iiteratuur om die probJeem op te los.

In dieselfde jaar publlseer R.M.K1opper 'n magisterverhandeling getitel "Sosiaal

gestratifiseerde taalgebruik in die Kaapstadse Kleurlinggemeenskap - 'n fonologiese

ondersoek" waarin hy onderanderebevind

(a) dat sosiale faktore soos geloofsverband, status en ouderdomsverskil 'n duidelike

invloed op die taalgebruik van dieKaapstadse "K1eurling" uitoefen

(b) dat dietaalgebruik van Christen-Kleurlinge in die algemeen vinnigerin die rigting van

Standaardafrikaans evolueeras die van Moslem-Kleurlinge, en die van jongmense

vinnigeras die van middeljariges, veral in die geval van Moslem-jongmense

(c) dat sosiaal gestratifiseerde taalgebruik die produk is vansosialedrukvan"KJeuriinge"

in die hoer klasse (omdat hulle hulle met die lewenstyl van die Blankes identifiseer)

sowel as sosialedrukvan ondervan Arbeidersklas-"Kleurlinge", wat hulleself weens

hune getalsoorwig en hune Iydelike verset teen "KJeuriinge" van die hoer kJasse laat

geld;en

(d) dat wisselwerking tussen sosia/e druk van be en van onder die evoJusietempo van

"Kleurling"-Afrikaans (saam met analogiewerking, ontlening en doelbewuste

woordskeppinge) veranderinge in die tale van geindustrialiseerde gemeenskappe

beinv/oed.

B.B. Mfenyana het in 1977die verhandeling "Isi-Khumusha nesiTsotsi: The Sociolinguistics

of School and Town Sintuin South Africa (1945-1975)" gepubliseer waar hy skepties is oor

die gebruikvan die woord "Bantoetale" vir die Swarttale wat in Suider-Afrika gepraatword.

Hy steun ook nie die neiging om Swartafrikaans te ontmoedig ten gunste van "suiwer of

Hoog-Afrikaans" nle (Mfenyana 1977:85). Hy vael dit sou 'n oorreaksie wees.

In 1977 sien ons die verskyning van E.F. Kotze se M.A.-verhandeling "n Sosiolinguistiese

ondersoek na sintaktiese, morf%giese en /eksikale afwykings in die Afrikaans van Xhosas"

wat bedoel is om 'n "verteenwoordigende beeldvan die Swartman se gebruikvan Afrikaans"

te wees, aangesien "die Xhosas ongeveer 'n kwart van die Bantoebevolking van die land

uitmaak" (Kotze 1977:11). Dieteikengraep van meeras 15miljoen menseis vermindertot 7,5

miljoen door slegs persone tussen 15 en 54 jaar by die ondersoek te betrek. Daar is dus

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!