03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

68

8.4.2 Praatbedrewenheid en apvaedingspeil

Die respandente se vermae amte beskryf en am 'n verhaal te vertel, is in hierdie

afdeling getaets. (Daaris a.a. oak aan hullegevraam te sa wat 'n mensmet R500

kan doen.)'n Kenmerk van veral die standerd 6-anderhaude was juis 'n anvermoe

in hierdie vaardighede. Dietaalgebruik is gekenmerk deur kort, enkelvoudige sinne

(disterlaaps watdiehaer-primereskaolsillabus virtaalonderrig aanbeveel), metbaie

sintaktiese afwyldngs (die hoagste waarvan nie-inversie en foutiewe inversie),

marfologiese afwykings (bv. foutiewe gebruik van lidwoarde, werkwoardtye, ens.)

en leksikale afwykings (bv. 'n bale hoe gebruiksfrekwensie van Engelse waorde).

Daar was ook elliptiese sinne, moanUik a.g.v. anvoldoende woardeskat by die

respondent Dikwe/s is die navarser se vrae verkoord vertolk of glad nie verstaan

nie.

Die situasie was dieselfde by standerd 7-respondente, wat aok met baie

tussenpauses gepraat het. In standerd 8 het die peil van praatbedrewenheid selfs

verlaag, aI was daar 'n paarrespondente watvlat en vol selfvertraue gepraat het.

Diefeit dat die standerd 6- en standerd 7-respondente se taalbedrewenheid beter

was in vergelyking met die standerd agts s'n kan taegeskryf ward aan die feit dat

die standerd 6-respondente vars van die primere skoal is waar hulle hulle

onderwyserslanderwyseresse gehoorsaam hetendie werkgoedgedoen het, en in

die sekondere skoal nag die positiewe resultaat daarvan behou het. Die

primereskoolonderwysers kannaggesag uitoefen oardiekinders. In diesekondere

skoal is die k1asse grateren is doeltreffende onderrig en gesag nie a1tyd maontlik

nie; dus verslap die leerfinge se aandag en motivering en uiteindelik die

skoalprestasie.

Maarin standerd 9 wasdiepeilweerhaer(met mindergebruik vanEngelse woarde)

en moorgebruik van gepaste woardeskat Dit kan taegeskryf word aan die feit dat

dieloorling weerskielikbesefdatdieeksteme eksamen voardiedeurIe. Gewoanlik

wordgaeieAfrikaansonderwysers, wat 'n goeiebasis vir standerd 10 kan Ie, vir die

hoar klasse "gereservoor". In standerd 10 was dit oor die algemeen dieselfde

situasie, blykbaar omdat dieloorlinge vir die eksterne eksamens voorberei worden

hulle self 'n gemotivoorde paging aanwend om te verbeter.

8.4.3 Praatbedrewenheid en onderrig in Afrikaans

Praatbedrewenheid hang uiteraard nou saam met die onderrig van Afrikaans in

hierdie ondersoek. Dieverbetering vandie standerd 9- en 10-/oorlinge se prestasie

kan teruggevoer word na die gehalte van onderrig wat die leerling antvang. Die

standerd 1o-k1as is 'n eksterne kJas en die motivering by sowel onderwyser as

loorling begin reeds in standerd 9. (vgl. kommentaar in 8.4.2)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!