03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

19

(larsen-Freeman 1991:11). 'n Voorbeeld van kwalitatiewe navorsing is waar die

taalontwikkeling van 'n sekere persoon oor 'n sekere tydperk waargeneem word. Die klem

hier is op die proses wat plaasvind en omdat net een parsoon waargeneem word, kan die

bevindingsnie veralgemeen word nie (larsen-Freeman 1991 :11).

2.3 METODE VAN DATAVERKRYGING

2.3.1 Vraelyste

2.3.2 Opnames

(a) 'n Hootvraelys wat gebaseeris op die opgesteldeurdie RGN (ProjekTL 10)

is gebruik, waar respondente inligting moes verskaf oor die tale waaraan

hul/evoorkeurgee in verskillendesosialesituasies en ookin diemedia;hulle

biografiese besondemede en hul/ehoudingteenoorander taalgroepe. Dit is

gedoen metdie doelom te bepaalof Afrikaansonderdie respondente 'n T2

ofT3wasenamtesien ofhul/ehoudingteenoorAfrikaanspositiefof negatief

was.

Daar is eers verduidelik hoe die opname gemaak sou word. Daama is die

respondentgevra om die volgende verbale take uit te voer:

(a) die respondent is gevra om 'n Iys van sestien woorde hardop te lees. Die

woordewas:

lelik

neus

tong

natuur

kinders

venster

toebroodjie

vurk

mooi

hand

gawe

'n

mandjie

tafel

laerskool

nat

Die woorde is spesifiek gekies om die volgende taalverskynsels te toets:

nasalering, ronding, neutrale klanke, assimilasie, ontstemming en lang en

kort vokale.

(b) 'n Reeksvan agt prenteis aan die respondentgetoonen hy/syis gevra om

die prentete bekyken 'n storie daaroorte vertel,verkieslikvan bo na onder

en van links na regs. - Bylae 3.

(c) Hy/syis gevra om oar die volgendeonderwerpte praat ·Wat saljy maak as

jy vyfhonderd rand kry?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!