03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

7.2.3.3

7.2.3.4

Foutiewe verbuiging vanadjektief

Hierwasdaareen voorbeeld.

55

Dawie wasnuwein 'n hoerskoot (Resp. 18)

Foutiewe trappe van vergelyking

Hierwas daar2 voorbeelde.

Jakkals wasbaie slimste dandie wolf (Rasp. 70)

In teenstelling met Afrikaans waar 'n mensdie stellende of vergrotende trap na

"bale" kangebruik, kan'n mens in Zoeloe slegsdie oortreffende trapin dieselfde

geval gebruik, vandaar "bale slimste".

Die anderseun was grootdan die anderseun (Resp. 63)

Die bostaande sin se letterlike vertaling in Zoeloe is korrek, want'n menskan sa:

Umfana mkhulu kunomunye (die seun is grootas die ander) of

Umfana mkhudlwana kunomunye (die seun is groterander)

terwyl InAfrikaans netdie vergrotende trap gebruik word.

7.3 WERKWOORDELIKE AFWYKINGS

Hierbyword ingesluitwerkwoordtye, oorbodige gebruik vanwerkwoorde, foutiewe gebruik van

werkwoorde, die Infinitief en die gebruik van ander woorddele in plaas van werkwoorde.

7.3.1 Weglating vandie perfektiewe prefiks (morfeemweglating)

Hier was daar9 voorbeelde.

Die seunhet spee\ die baJ (Resp. 48)

Die manhet kyk so mooi (Resp. 83)

Sy moeder het haar strat... (Resp. 62)

Die redevir die foutlewe verlede tyd kan wees dat die respondente nie sekerwas

van die verledetydsvorrn nie; dus laat hulle die voltooide deelwoordsprefiks "ga-"

weg.

7.3.2 Oorbodige hulpwerwoord

Daarwas21 voorbeelde.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!