03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

23

wat gepraat word in die distrik van Dennilton, Siyabuswa, Bronkhortspruit,

Middelburg, Witbank, Springs en Pretoria (Khumalo & Wilkes 1988:44).

3.2.2 Die Tekela-Ngunigroep

3.2.2.1 Swazi

3.2.2.2

3.2.2.2.1

3.2.2.2.2

3.2.2.3

3.2.2.4

Hierdie groep sluit die volgende tale in:

Hierdie taaI word hoofsaaklik in Swaziland aangetref, maar oak in die

Suidoos-TransvaaJstreke soos KaNgwane, Nelspruit, Barberton, ens. (Khumalo

&Wilkes 1988:44).

Bhaca

Die Bhacastam het oorspronklik van Natal gekom. 'n Deel van hierdie stam het

na die Transkei gevlug gedurende Shaka se oortoe (wat as Mfecane bekend

staan), vandaar die naam amaBhaca (mense wat toevlug geneem het). As gevolg

van hierdie breuk hetdialekverskille ontstaan, metdie gevolg dat ons vandag kan

onderskei tussen twee soorte Bhaca, nl.

Transkeise Bhaca

Dit word gepraat in die gebied van Mount Frere, Mount Ayliff en die

Umzimkhulugebied.

Natalse Bhaca

Oit word in die Ixopo- en Bulwerstreke gepraat.

Phuthi

3.2.2.5 Lala

Hierdie dialek word in die omgewing van Quthing en Mohaleshoek in Lesotho

gepraat. Volgens Warmelo is dit sterk beinvloed deur Nguni en word nou selfs

deur die Sotho onder mekaar gepraat (Khumalo &Wilkes 1988:45).

Noord-Transvaalse Ndebele

Hierdie taal word deur klein groepies in Noord-Transvaal gepraat en is sterk

beinvloed deur Noord-8otho, wat oak die onderrigmedium op skool is (Khumalo

& Wilkes 1988:45).

Hierdie dialek ls vroeer waarskynlik in die hoofgebiede van Natal o.a. deur die

volgende stamme gepraat Ngcolosi, Ngcobo, Phephetheni, Luthuli, Hlongwa,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!