03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

22

HOOFSTUK3

DIE TAAL· EN ONDERWYSKONTEKS VAN ZOELOE IN

KWAZULU-NATAL

3.1 DIE AFRIKATALE VAN SUJD-AFRIKA

DieAfrikatale vanSuid-Afrikawordinvierrelatief outonometaalgroepe verdeel. DisdieSotho-,

Nguni-, Venda- enTsongagroepe (sien Dokeen Guthrie se klassifikasie van dieAfrikatale uit

Khumalo & Wilkes 1988:36). Bylae5.

3.2 DIE NGUNIGROEP

Die Suid-Afrikaanse Ngunitale worddeurmeeras 17miljoen mense gepraatwattot honderde

stamme behoort en wat op enkeJe uitsonderings na in die suidoosteJike gedeeltes van

Suid-Afrika woon, 'n gebied wat omtrent 1 000 km ver strek langs die kusgebied vanaf

Swaziland in die noorde en die suidelike gedeeltes van Mosambiek reg deur Kwazulu-Natal

en verder deur die Transkei tot in die Ciskei en die oostelike Kaapprovinsie. Oit word die

Suidoostelike gebied genoem en dit sluitin lesotho, Botswana en dieaangrensende gebiede

van Zimbabwe (Khumalo & Wilkes 1988:43).

Die Ngunitaalgroep kan in tweeverskillende takke verdeel word, nl.

3.2.1 DieZundagroep ,

3.2.1.1

3.2.1.2

3.2.1.3

Dievolgende tale behoort tot hierdie groep:

Zoeloe

Zoeloe met sy meeras ses miljoen sprekers wordhoofsaaklik in Kwazulu-Natal,

Suidoos-Transvaal sowel as die Witwatersrand gepraat (Khumalo & Wilkes

1988:43).

Xhosa

Xhosahet 'n noue verwantskap met Zoeloe. Ottword dwarsdeur die Oos-Kaap

(insluitende dievoormalige Transkei endieGrens) enbaiedelevandieWes-Kaap

gepraat(Khumalo &Wilkes 1988:44).

Suidelike Transvaal Ndebele

Hier vind ons die dialekte van die sogenaamde Mabhokostamme soos Manala,

watin dieHammanskraalgebied, Pretoria en Rayton gepraatword, enNdzyndza,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!