03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

27

& Baxter 1981:3-5). Omtrent'n derde van die Asiatiese bevolking het Engels tuis gepraat,

waarvan en 12% van die plattelandse Asiate. Min Asiate het Afrikaans tuis gepraat. Feitlik

twee derdes (waarskynlik nie as moedertaal nie - vgl. die 1990-sensusgegewens) van die

Asiate het Indiese tale tuis gepraat, hoofsaaklik Tamil en Hindi (omtrent 50% van hulle). 53%

van die nie-swart bevolking van die Durbanse Metropolitaanse Gebied was Engelssprekend.

3.6 DIE ONDERWYSSITUASIE IN KWAZULU-NATAL

Die situasie tydens die opname (wat in 1993 gedoen is), is soos volg: Daar is altesaam ses

onderwysdepartemente in Kwazulu-Natal. Die Natalse Provinsiale Administrasie behartig die

primare en sekondere onderwys vir blankes, sowel as die opleiding van 'n paar blanke

onderwysers. Tegniese, tersiere (insJuitende 'n geringe mate van onderwysopleiding) en

buitengewone onderwys van blankes word deur die Departement van Nasionale Opvoeding

behartig, asook deur die Universiteit van Natal. Die Huis van Verteenwoordigers versorg die

onderwys vir lndlers, en K1eurlingonderwys is die verantwoordelikheid van die Huis van

Afgevaardigdes. Sommige skole ressorteer onder die Departement van Onderwys en Kultuur

van Kwazulu en ander onder die Departement van Onderwys en Opleiding.

Kwazulu het 25 inspeksiekringe (sien kaart virkringstreke en kantore) met 3165 skole, 32872

onderwysers en 1 472 046 leerlinge en studente (Departement van Onderwys en Opleiding

1991:59). In 1991 het die inskrywings vir Afrikaans Tweede Taal so gestaan:

standerd 8

standerd 9

standerd 10

GROOTTOTAAL

75790

61731

46680

184201

Wat betref onderwyserkwalifikasies in Alrikaans, het ons die volgende inligting oor

onderwysers in sekondere onderwys in die RSA:

Sonder na-sekondsre of tersiere opleiding

1988=17%

1990=27%

1 of 2 jaar se na-sekondere of tersiere opleiding

1988=34%

1990=26%

Meer as 2 jaar se na-sekondere of tersiere opleiding

1988=49%

1990=47%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!