03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

11

Wat Afrikaans betref, is in die verlede met die begrip "standaardvarieteit" die

moedertaaivarieteit van sekere blanke sprekers bedoel en sprekers van ander varieteite is

deur die politieke stelsel van voor 1990tot niestandaardsprekers gedegradeer.

Een van die niestandaardvorme wat hier hoogs ter sake is, is SWartafrikaans. Van Wyk

(1983:163) meld dat SWartafrikaans 'n tipiesevormvanAfrikaans is watdeurSwartes gepraat

wordensodanig van Standaardafrikaans afwykdatditmoeilikverstaanbaar isvirdiegene wat

niedaarmee vertroud isnie.Dieafwykings watdaarinvoorkom, is dieresultaat vanversteuring

deur 'n Afrikataal, in hierdie gevalZoeloe. Dis belangrik omop te merkCiat Swartafrikaans nie

'n homogene sisteem is nie. Dit varieervan parsoon tot persoon, van plek tot plek en van

situasie tot situasie. Omdat Afrikatale onderling verskil, wordAfrikaans verskillend versteurin

die mond van Swarlafrikaanssprekers met verskillende moedertale.

Dit kan gesll word dat die einddoel met die onderrig van Afrikaans in hierdie geval

kommunikasie met moedertaalsprekers is; daarom word die moedertaaivarieteit as teiken

voorgestel. Maar watter moedertaalvarieteit moet dan geselekteer word om as realistiese

teiken te dien vir aanleerders wie se moedertaal Zoe/oe is? Watwordeintlikmet "Afrikaans"

bedoel? Grobler (1990:9) sll Afrikaans moetgesien word as

a collective noun depicting a number of varieties or dialects which can be

distinguished historically and geographically. The mostimportant varieties are

CapeAfrikaans (originally the Afrikaans of the slaves), Orange RiverAfrikaans

(originally the Afrikaans of the Khoi), and Eastern Frontier Afrikaans (originally

the Afrikaans of the Vryburghers and cattle-farmers). Standard Afrikaans is

basedon Eastern Frontier Afrikaans, the useofwhichexpanded to the Orange

FreeState andthe Transvaal.

Volgens 'n brosjure gebaseer op die 198D-sensus enopgestel deurdie ATKV in samewerking

met die RGN, beskou 5 miljoen Suid-Afrikaners Afrikaans as hullemoedertaal:

2 551 340 of 57% van aile blankes

2 297 011 of 85% van aile bruines

81 099 of 0,4% van aile swartes en

10 254 of 1,3%van aile Asiers

Dit is die primere taalgemeenskap. Daaris ook die sekondsre taalgemeenskap wat 8 miljoen

beslaan; hulleis nie-moedertaalsprekers wat die taal vir sekeredoeleindes gebruik.

Kroes (1979:28-29) verwys na die navorsingswerk van die Eenheid vir die Onderrig van

Afrikaans aan die RAU. Die Eenheid het onder meer gekyk na die gebruiksvaardigheid van

die Swartonderwyser, na sy onderrigtegnieke en oordie algemeen na dietaalaanleersituasie

in Swartskoleen Opleidingskolleges soverdit Afrikaans betref. Ookdiejongsteverwikkelinge

saver dit die medium van anderrig betref, het aandag geniet.

Hy verwys verder na die verskillende scorte Afrikaans waaraan die jong Swart leerling en

trouensoak die volwassene bloatgestel word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!