03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Rede/ik

Swak

Baieswak

Glad nie

23 (25,8%)

4(4,4%)

2(2,2%)

1 (1,1%)

63

Dit gee 'n totaal van 88 (98,9%) van die respondente wat Engels kan praat.

8.2.3 Taalgebruikspeil op band ..

Die respondente se taalgebruik op band is op 'n subjektiewe manier geevalueer.

Daar is gekyk na hulle paslike gebruik van woordeskat en hulle sinskonstruksies en

of hulle sinsinhoude relevant was m.b.t. die onderwerp.

Die subjek1ieweevaluasie Iyk so:

Baiegoed

Goed

Redelik

Swak

BaieSwak

4

21

34

aa

88

0%

5%

23,9%

38,6%

26%

8.2.4 Gebruiksfrekwensie van Afrikaans in verskillende situasies

8.2.4.1

8.2.4.2

Die respondente is gevra waner taal hulle gebruik teanoor sowel blankes as

swartmense by die winkel, die skool, teenoor hulle bure, by partytjies en tuis.

Gebruikstrekwensie van Afrikaans by die winkel

Slags 9 (10,1%) van al/e respondente het aangedui dat hulle Afrikaans gebruik

wanneer hulle inkopies doen in teenstelling met 74 (83,1%) wat Engels en 20

(22,4%) wat Fanakalo gebruik.

Gebruiksfrekwensie by die skoal

In dielaer primere skoal het 86 (96,6%) van die respondente Zoeloe en 23 (25,8%)

Engels gepraat. Afrikaans is deur 2 (2,2%) gepraat.

In die hoor primere skoal het 51 (57,3%) Zoeloe en 36 (40,4%) Engels gepraat.

Slags 5 (5,6%) het Afrikaans gepraat.

/n die sekondere skoal het 52 (58,4%) Zoeloe en 39 (43,8%) Engels gepraat.

Afrikaans is slags deur 7 (7,8%) gepraat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!