03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.5 ElLlPTIEsE slNNE

36

In die respondente se antwoorde was daar 'n aantal onvoltooide stellings waar dit gelykhet

asofdierespondent diewoord vergeet hetof hetdit niegeweetnie.Hieris'n paarvoorbeelde:

4.6 SLOT

... en gaan na die bankte ....daardie money (Resp. 23)

Ek kan hierdie R500 neemen in 'n bank '" (Resp. 64)

'n Vriend het metsy rnain 'n winkel ..• (Resp. 64)

'n Seun skryf en 'n seun eet sy .... (Resp. 26)

Ek dinkiets wat kan my helpom myedukasie te ... (Resp. 47)

'n Terugskouende gevolgtrekking oor dieverskillende soorte sintaktiese afwykings is dat die

grootste probleemarea diedie volgordereels van Afrikaans blykte wees. Dietweede grootste

probleem was die weglatings, wat vermoedelik deurgapings in dietaalkennis veroorsaak is.

Die soeke na 'n oorsaak bring'n mensby die wooerewaarnemlng m.b.t. die respondente se

taalaktiwiteite, nl. dat bale min van hulle Afrikaans buite die skool hoor of dit lees om dit

sodoende op 'n onbewuste manier te leer.

Die kwessie van die onderrig van Afrikaans in die k1askamer kan uiteraard ook'n bydraende

faktorwees. 'n Gemotiveerde benadering tot die onderrig van Afrikaans volgens diemodeme

kommunikatiewe benadering kan grootliks bydratot die verbeterlng van hierdie sltuasie.

Die sintaktiese afwykings kan so opgesom word:

- Daarwas 386 uit 898of 49,2% van die totale aantal afwykings

- Volgorde-afwykings van woordordereels in hoot- en bysinne: 149of 38,6%

- Nie-inversle: 86 of 22,2%

- Foutiewe voorsetsels: 31 of 8,3%

- Weglatings: 67 of 17,3%

- van Iidwoorde: 16 of 23,5%

- van voorsetsels: 13 of 19,1%

- van ontkenning: 10 of 14,7%

- van werkwoorde: 10 of 14,7%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!