03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

59

HOOFSTUK8

UITEENSEnING EN INTEGRASIE VAN SOSIOLINGUISTIESE

GEGEWENS

8.1 OMSKRYWING VAN VERANDERLIKES

8.1.1 Sosiologiese veranderlikes

Die volgende twoo sosiologiese veranderlikes is vir die doeleindes van hierdie

ondersoek gebruik: ouderdom en woonplek (geografiese verspreiding).

Ouderdom is gebruik om te bepaal of daar 'n korrelasie is tussen die hoeveelheid

blootstelling aan die taal en die vlak van taalvaardigheid by die learling; m.a.w., is

die jonger learlinge se Afrikaans swakker of beteras die ouerleerlinge s'n? As die

korrelasie positief is, beteken dit dat diestanderd 1O-Jeerlinge se taalbeterbehoort

te woos as die standerd vyfsof sesses'n. Indien dit medie geval is nie,dien dit as

'n bevestiging van Larsen-Freman se stelling (1992:61) dat dit nie altyd waaris dat

'n T2-aanlearder die taaJ betersal beheer hoe langerhy daaraan blootgestel word

nie. Oleinvloed, onderrigdoeltreffendheid en kwalifikasies van die onderwysers in

KwaZulu sal ook ter sprake kom, aangesien sulkefaktore 'n groot rol speel by die

aanleerder sa motiveTing.

Geografiese verspreiding is gebruik om te bepaal of die feit dat 'n learling in 'n

meer geindustrialisoorde plek woon, homlhaar in staat stel om beter Afrikaans te

praatas die leerling wat in 'n mindergeindustriallsearde plek woon en dus minder

kontak maak met die Afrikaanse taal. Die psigolinguistiese veranderlike van

gesindheid teanoor die taalen die sprakers daarvan sal ook gebruik word. Geslag

is nie beskou as 'n belangrike faktorwat hierdieondersoek betrefnie.

Daarmoethiergenoem word dat partylearlinge nie op sekere vrae gereagear het

nie of die reaksie op dieverkeerde plek aangedui het, dalkas gevolg van

(1) luiheid omdat hulle die vraelyste ingevul het nadat hulle eksamen geskryf

het: of

(2) onverskilligheid teenoor die ondersoek orndat hulleniegeweet hetwat hulle

daarby soubaatnie;en laastens,

(3) diefeitdat hulleniegeed verstaan hetwat hullemoes doennie.Hierdiefeite

het die uiteindelike telling beinvloed.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!