03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MORFOLOGIESE AFWYKINGS

7.1 INLEIDING

52

HOOFSTUK7

In vergelyking met sinlaktiese afwykings, wat 'n totaal van 386 verteenwoordig het, is daar

slegs 102 morfologiese afwykings waarvan 67 (65,5%) ondernaamwoorde geklassifiseer kan

word en 35 (34,3%) onder die werkwoord. Die morfologiese afwykings maak 11,2% van die

totale aantaI afwykings uit.

7.2 NAAMWOORDELIKE AFWYKINGS

Hierdie kategorie sluit In afwykings by die gebruik van adjektiewe, voomaamwoorde,

bywoorde, gelalle en selfslandige naamwoorde.

7.2.1 Getalle

7.2.1.1 Enkelvoud i.p.v. meervoud

Hier was daar 8 voorbeelde (of 7,8%).

drie lessenaar (Resp. 32)

Een van die speier val (Resp. 17)

Die naam van die dogter are Sharon en Alma Bruwer (Resp. 71)

Ek sallekker en k1ere koop (Resp. 1)

Oit is moontlik dat die gebruik van die enkelvoud i.p.v. die meervoud in die eerste

drie sinne veroorsaak word deur die respondente se onsekerheid oar die

meervoudsvorm van die substantief (daar is geen moedertaalmotivering hiervoor

nie). Maar in die laaste sin kan die gebruik van 'Iekker" i.p.v. 'Iekkers' toegeskryf

word aan diefeit dat in Zoeloe sowel die enkelvoud as die meervoud kan gebruik

vir die Afrikaanse woord ·lekkers·.

7.2.1.2 Meervoud i.p.v. enkelvoud

Hier was daar 2 voorbeelde.

Prins se spook is 'n persone (Resp. 44)

Hy was 'n leerlinge wat st. 6 gaan doen (Resp. 17)

Die perd is in die krale (Resp. 42)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!