03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MEHLWESIZWEKRING

KwaDlangezwa 16

Esikhawini 24

TOTAAL 40

HLABISAKRING

61

Mpukunyoni 8

Machibini 12

Nkombose 10

KwaMsane 8

KwaSomkhele 11

TOTAAL 49

GROOTTOTAAL 89

Agtien (20,2%) respondente het geantwoord dat hulle 'n tradisionele lewenstyl

handhaaf, drie (3,3%) 'n westerse lewenstyl en 68 (76,4%) 'n kombinasie van

tradisioneJe en westerse lewenstyle.

Die respondente se opvoedingspeil is soos volg:

Standerd 6 17

Standerd 7 15

Standerd 8 28

Standerd 9 11

Standerd 10 - 18

TOTAAL 89

8.2 UITEENSETIlNG VAN TAALAGTERGROND

Hier word die gebruik en onderrig van Afrikaans, die geskatte en vasgestelde vaardigheid van

verskillende kategoriee respondente en die posisie van Afrikaans as gebruikstaal bespreek.

8.2.1 Afrikaans as skoolvak

AI die respondente het, behalwe Zoe/oe en Engels, ook Afrikaans as skoolvak

bestudeer. Omdat die uiteindelike doel van die ondersoek was om te bepaal of

Afrikaans 'n tweede of derde taaI is in hierdie streak, word vergelykings tussen

Afrikaans, Engels en Zoeloe getref. Dit is ook belangrik om te noem dat Afrikaans

by sekere skole slags vanaf die hoer primere skool aangebied word, maar Zoe/oe

en Engels word as verpligte skoolvakke geag. Die getalle verwys na respondente

wat die betrokke tale neem op elke vlak. Die gagewens staan soos volg :

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!