03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.4 OORBODIGE GEBRUIK

34

Hierdie afwykings maak 7,6% van die totale aantal sintaktiese afwykings uit, Daar was slegs

28 voorbeelde daarvan.

4.4.1 Oorbodige gebruik van die persoonlike voomaamwoord

Hier was 9 voorbeelde (32,1%).

'" daai konsteboel Peet wat hy patrol. (Resp. 50)

'" ek sal krydit daardie geld. (Resp. 33)

... en die ander man hy wag ook. (Resp. 16)

Hierdie afwykings is heel tipies in die Afrikaans van swarttaalsprekers. Die

Zoeloe-vertaling van die sin

ek sal kry dit daardie geld (Resp. 23)

sal bv. wees:

ek sal dit kry daardie geld

ngizo yithola leyo mali

Die gebruikvan 'n voomaamwoordelement is korrek in Zoefoe, terwyl dit in Afrikaans

nie die geval is nie.

c

4.4.2 Oorbodige gebruik van die besitlike voomaamwoord

Daar was een voorbeeld.

Die seun het sy hond (Resp. 2)

4.4.3 Oorbodige gebruik van die Iidwoord

Hier het ons 7 voorbeelde (25%).

Dit watek in een van die ons boeke gekry ... (Resp. 8)

'" met die ander geld sal ek die betaal na die skool (Resp. 23)

•.•ek kan koop 'n k1ere (Resp. 24)

4.4.4 Oorbodige gebruik van die infinitief

Hier was daar 4 voorbeefde (of 14,7%).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!