03.05.2013 Views

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

View/Open - UZSpace Home

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

32

(HierIykdlt of die respondent homlhaar blootverspreek het,6f hy het niedievraag

verstaan nie,6fhyhetniedievaardigheid vanbeskrywing geleerwathomsoutoerus

metdie nodige woordeskat nle;dus sa hy wathy uitdie kopgeleerhetwat moontlik

mondelinge of skriftelike ste(werk was.)

4.3 WEGLAliNGS

Hierdie afwykings het 17,3% uitgemaak vandietotaleaantal sintaktiese afwykings. Daarwas

67 voorbeelde daarvan en hullekanvolgens frekwensie soosvolg gerubriseer word:

4.3.1 Weglaat van Iidwoord

Daarwas 16 voorbeelde van hierdie afwyking (23,5% van al die weglatings). Hier

is 'n paarvoorbeelde:

Die manskryfletter(Resp. 12)

Die draakeet a! mense (Resp. 72)

...en daardie manmoet sy vrou na hospitaal te gaan (Resp. 8)

4.3.2 Weglaat van voorsetsels

Daarwas 13 (19,1%) voorbeelde hiervan.

Anderrandek kan doen (Resp. 52)

'" wanneer hy gaanom die grond te speel (Resp. 53)

Hy sorgdie skaap(Resp. 12)

Dielaastevoorbeeld is 'n direkte vertaling uit ZoeJoe d.vcs.

Hysorg

unakekela

dieskaap

imvu

4.3.3 Weglaatvan ontkenningspartikel

Daarwas 10voorbeelde (14,7%) hiervan.

Die anderdingewat ek het niebetaa! ... (Resp. 63)

Die seunwasnie bly om hierdie gesin te bly (Resp. 21)

Daarwas niemand by die straat (Resp. 30)

4.3.4 WegJaat van werkwoorde

Daarwas ook 10 voorbeelde in hierdieafdeling.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!