27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Indie middel 2000’s heteksoostalle anderSuid-

Afrikaners vir’noorbruggingsjaarnaLonden,

Engeland,vertrek.Die jaar hetlater twee en toe

drie,entoe nóglangergeraak. Ek is op dieouend

eers ná ses jaar weer terugnaSuid-Afrika.Dit was

in hierdietyd watdie reisgoggamygebyt het, en ek

hetsoveelreise as moontlik pertrein,bus,booten

metlaekostelugdiensteingepas. Daar wasegter dieéén

droomwat my ontwyk het. Ek wou nogaltyd met’nryhuis

("camper van")deurEuropatoer. Virmyhet ditgelyk

na ’n noodsaaklike inskrywingopjou reislysenekhet

belowe datekdit nogeendag saldoen.

Toeekindiemaandevan inperkingerg kriewelrig

geraak het, hetekweerbegin nadink oordie reisein

my lewe waarby ek nognie uitgekomhet nie. Ek het

deur ou reistydstydskrifte geblaaiengedroom oordie

plekke wateknog niekon afmerknie.Toe ek onverwags

op ’n artikeloor Parys, Vrystaat,afkom,het ’n idee my

te binnegeskiet.Die kaarte wateknadergetrek het, het

myvermoedensbevestig: Ek konop’n aweregsemanier

"deurEuropa" reis,sonderdat ek ’n enkele stempelinmy

paspoort nodighet,’nCovid19-stokkie in my neus hoef te

druk of daelankinkwarantynhoefdeurtebring.Asek

in Parysbegin,kan ek suidwaarts in ’n sirkelroeteryen

ses dorpe inrygwat aan’noorsese bestemming herinner,

ditterwylekmygeldopeie bodem spandeer en Suid-

Afrika vier.

Terwyl ek my vinger oordie kaartgetrekhet,het

ek gesien dieroete hetaldie kenmerke van ’n lekker

road trip:pragtigepaaie,natuurskoon,erfenisterreine,

geskiedkundige argitektuurenselfs ’n bietjie kulturele

mélange.Dit wasaldie verskonings wateknodig gehad

hetom’nvliegkaartjie te bespreek,’nryhuistebedel en

’n onbekendedeelvan Suid-Afrikategaanverken.

PARYS-PARYS 'n Hangbrug

metslotte, 'n replika

vandie Eiffeltoring en 'n

boetiek-koffiewinkelisnet

'n paar dinge watjou aan

die Franse hoofstad sal

herinner.

12

EUROPA,HIERKOM EK

Paryswas dieeerstestadwat ek in Europa besoek het.

Daarom wasdit virmygepas datekmyMzanzi-reisop’n

helderlentedaginParys begin. Ditdorpisop dieoewer

vandie Vaalrivier en ’n gewilde naweekbestemming.Die

Sê weer? WAAR KOM DIE NAME VANDAAN?

PARYS FRANKFORT CLARENS

Ditwas 'n Duitserwat diedorpsy

naamgegee het! 'n Landmeter

genaamdSchilbach,wat in die

Frans-Pruisiese oorlog by dieBeleg

vanParys betrokkee

was, hetdie dorpin

1876 uitgelê. Die

dorpopdie oewer

vandie rivier het

hom gloaan die

Franse hoofstad

herinner.

Iewers hetdie ‘u’inFrankfurt 'n

‘o’geword,maarFrankfort in die

Vrystaat is in 1869 na dieDuitsestad

genoem.Die naam is destyds gekies

deur eenvan die

eerste raadslede,

Albert von

Gordon.

Die pragtige dorp hetin1912sy

naamgekry.Dit is genoem na

diedorpinSwitserland waar

Paul Kruger,destyds president

vanTransvaal,

in ballingskap

oorledeis.

Krugerhet

as kind tydin

dieomgewing

deurgebring.

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!