Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Fotoportefeulje
STERSTREPE: Wat dié
fotovan dieDooievlei
ekstra spesiaal maak,is
diefeitdat dieparknou
snags gesluitwordvir
besoekers.
GEMSBOK: Interessante
ligkan 'n gewone onderwerp
buitengewoon maak.
UIT DIELUG: Die
Namibiesekus
huisves honderde
duisende voëls,
soos hierdie
pelikane.
JANDRÉ SE WENKEVIR
LUGFOTOGRAFIE
“Ekdink diebelangrikstedingom
te onthou is datalles heeltemal
anders vanuitdie luglyk en dat
ons'nander perspektiefopdie
grondhet.Probeeromspesifieke
gebiedeteidentifiseerwat jy dink
mooi kleure of vormsuit dielug sal
hê,soosstrande,riviereenpaaie.
Neem danfoto'svan verskillende
hoogtestotdatjy'nhoekkry
waarmeejytevrede is."
SY TOERUSTING
Jandré sê hy hetnie baie toerusting
nie, want hy glodis belangrikeromjou
toerusting te kenasomhopedaarvan
te hê.Hygebruik 'n Canon5DMRK 4,
Canon400mm-en24-105mm-lens.
Daarmeesaamgebruik hy OKKO-filters
virlandskappeenvideo's.
Hoewelhy'nMavic 2-hommeltuig
hetvir lugfotografie, sê Jandré hy is so
bevoorreg dathydikwels saamgenooi
word op helikopterritteendie meeste
vansylugfoto'suit diehelikopterneem.
Volg Jandré op Instagram
@jandre_namibia_photo
Bespreek'nfotografietoerby
gogravel.africa.com of stuur
e-posnainfo@jandrephotos.com
SOMER 2020 | AA Reisiger