27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5 HOU 'N OOGDAAROP

Moenie eens vir ’nsekonde jouoog

vandie padafhaalnie,veral nieop

grondpaaie nie. As daarspore op diepad

is,ryinhulle. As jy nog ’nvoertuigsien,

verminderspoed,veral as dit ’ngroot

voertuigiswat stof gaanveroorsaak.

As jy twyfel,moenieverbysteeknie.

6 VERSLAPJOU GREEP

Ditisnatuurlik om gespanneteweesasjy

hindernisse ry en diekansisgoed datjydie

stuurwielsosal vasgrypdat joukneukels

witopdie stuurwielsit.Verslap jougreep

sodat die wiele hul werk kandoen. Hou

albeijou hande op diestuur, maarhou jou

greepferm, maar lig. Onthou ook: Moenie

jouduim om diestuurwiel draainie.Asjou

wiel onverwgsietstrefendie stuurwiel

draaiskerp,kan jy jou duim breek. Hou jou

duime langsdie gesigvan diestuurwiel.

5VAN SUID-

AFRIKA SE

BESTE

ROETES VIR

VELDVOERTUIE

72

7 KENJOUSELF EN

JOURYDING

Voor jy vertrekmoetjypresiesseker maak

waartoejou voertuiginstaat is.Jymoet

ookweethoe om ditdie bestetebenut. Hoe

sitjyjou voertuig in laestrek (enhaaldit

weer uitlaestrekuit), wanneergebruik jy

dieewenaarslot? Veldrywerkkan maklik

wees as jy weet watjydoen. As jy egter

jouvoertuigseperke oorskry, raak dinge

baie vinnig rampspoedig.Stadigoor die

klippe!Enmoeniealleengaan4x4 ry nie.

Probeeromnie netiemandbyjou in die

voertuigtehênie, maar ookomminstens

twee voertuiebymekaartewees.

Geniet dit!

DEUR DIEP WATERS

DienuweLand

RoverDefender

het 'n waaddiepte

van900 mm,maar

loop steedsdeur

diestroom om die

dieptetetoets.

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!