27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geskenkgids

SQUIGGLE-SPEELKLEI

Hierdie stelle speelklei isnetjies

in plastiekhouers verpak, volgens

temas. Perfek om die kinders in

die motor besig tehou. Kies uit

verskeie temas.

PRYS R200 elk by

squigglesa.co.za

STANLEY-

DUBBEL-KNIP-

KOFFIEBEKER

Wat is’npadreis

sonder koffie! Hierdie

is my gunsteling.

ULTRATEC-

DRAAGBARE

ZAPPER-LANTERN

Maak lig enklits die

goggas, alles in een!

Sonder sitronella!

SallyCronjé,

kunsdirekteur

Sally het ’n besige

jaar agter die rug,

maar tel die slapies

tot tot hul gesin se

kampeervakansie in

die Kruger inJanuarie

–’nuitstappie waarna

hul gesin elke jaar

uitsien. Haar kinders

deel haar liefde vir

die natuur. Haar

geskenklys fokus op

lang tye opdie pad en

’n vakansie saam met

die gesin.

PRYS R399 by

Outdoorwarehouse

ADVENTURE

INC.-NEKSERP

Koop meer as

een! Hulle ismooi

en veelsydig, en

ideaal as jy skielik

'n gesigmasker

nodig het.

PRYS R299 by

Sportmans

warehouse

PRYS R349 by

Outdoorwarehouse

CAMP COVER-

MOTORSITPLEK-

ORGANISEERDER

Hou dinge op hul plek in

die motor.

PRYS R249 by .

outdoorwarehouse.co.za

43

Foto's: verskaf

LEGO-WIELE

Dink net hoeveel pret sal dit wees as die hele gesin saam bou aan

hierdie spoggerige Lego-stelle! Daar is hope modelle om van tekies,

soos 'n VW Camper, Fiat 500, Ford Mustang en VW Kewer. Elkeen

het sowat 3000 stukke.

PRYS R3299 (Land Rover), R2599 (Mustang), R1599 (Fiat 500), R1899

(Camper) bytakealot.com of spesialis-speelgoedwinkels.

SOMER 2020 | AA Reisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!