27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Rygoed

MODEL VolvoXC60

PRYS VANAF R753000

WAARBORG 5jaar/100000km

DIENSPLAN 5jaar/100000km

BRANDSTOFVERBRUIK 7,7l/100 km

Foto's verskaf.

VOLVOXC60

DieVolvo XC60 is,nes die Volkswagen

Touareg, reedsin2018inSuid-Afrika

bekendgestel,maardit hetonlangs 'n

nuwe kenmerkbygekry, VolvoOnCall.

Ek wasbaie ingenome.Ekgee glad nie

om as ek ’nmotor waarvanekhou, ’n

tweedekeermoettoetsbestuurnie.

Volvoisheelbo-aanmygunstelinghandelsmerke,

want hulprodukteis

nienet uitstekend nie, maar ookveilig,

gerieflik, stylvolenstemmig, iets watek

kanwaardeer.

DieXC60, watpresies tussen die

groter XC90 en diekleiner XC40 val, het

reeds ’narm volpryse gewensedert

sy vrystelling. Ditwas in 2018 selfsdie

Wêreldmotorvan dieJaar. Ookplaaslik

wasdit in dietydskrifCAR se Top12en

is ditvereerbydie verbruikerspryse

vanCars.co.za. En disgeengeringe

prestasienie,asjyinagneemdat dit

metdie BMWX3, Audi Q5,Range Rover

Evoque,Mercedes-Benz GLCenJaguar

E-Pace meegedinghet.

DieXc60isin’npetrol- en dieselenjin

beskikbaar,maarekhet agter diestuur

vandie T6 GeatronicAWD ingeskuif.

Dithet ’n2.0 liter-viersilinder-superaangedryfde

petrolenjin wat235kW

krag en 400Nmwringkraglewer.Ekkan

niks slegsoor dieenjin sê nie,behalwe

dalkoor diebrandstofverbruik.Die

vervaardiger geedit aanas7,7l/100km,

maarjysal nienabydaaraan komin

"regte bestuurstoestande" nie. Die

dieselenjin se verbruik word aangegee

as 5,2l/100km,maarmoetook niejou

hart daarop sitnie.Dit salveelhoër

wees.Berei jou voor om dievulstasie

gereeld te sien.

Iets waarvoor Volvoegter bekend is,

is hoevrygewighulle metdie kenmerke

vandie voertuie is.Onder dieXC60se

veiligheidskenmerke telCitySafety, ’n

kenmerkwat voetgangers, fietsryers

en grootdierekan bespeur,sowelas’n

botsing-van-voor-waarskuwingwat die

remmeaktiveer.

Dithet ooktoestelle om jou te

waarsku as jy uitjou baan beweeg

en tegnologie om padborde te lees,

parkeerhulp, en diesogenaamde

IntelligentDriver-inligtingsentrum.

Dienuweeienskap,Volvo On Call,

draegter nienet by totjou veiligheid

nie, maar ookjou gerief.Dit is ’nappgebaseerdedienswat

motoristemet

hulvoertuighelpkommunikeer. Jy kan

jou voertuig van ’nafstand af oop- of

toesluit,jou brandstofvlak vanjou

kantoorafnagaan, en selfsjou voertuig

verkoelofverhitvoordat jy inklim.

Ookasjybyvoorbeeld wilweetwaar

diebeste Italiaanse restaurantis, sal

dieXC60dit vir jou opspoorenvir jou

aanwysings soontoegee.Dit saljou

selfsaan jouafsprake herinner.Dit is jou

eie persoonlike assistent.

En die Wifi-internetkolistot al die

passasiers se beskikking.

Diefoon-app saljou help om jou

voertuig in parkeergebou op te spoor.

As jy in ’nongelukis, salVolvo On Call

die nooddiensteoutomatiesnajou

liggingontbied.

DieVolvo XC60 het ’nwaarborgvan

5jaar/100000 km as standaarden’n

volledige diensplan.

79

SOMER 2020 | AA Reisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!