27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Top-9

wurm. Die roete bied asemrowende

uitsigte en verblyf ingoed geleë,

geriefike oornaghutte. Weet egter dat

die ongerepte terrein, watertekorte

en uiterste temperature hierdie ’n

moeilike staproete maak. Sorg dat jou

sak solig as moontlik is. Enige swaarkry

VIERDAGVREUGDE

Gelukkigisdaar ook

slenterstap-opsie

beskikbaar (die Strandloper

Sundowner-roete).

Jy hoef dan nétjou toebie,

waterenkameratedra.

word egter ruimskoots beloon met die

geleentheid om jou in die surrealistiese

landskap teverlustig.

KONTAK: 027 2181159, oorlogskloof@

gmail.com. Letwel: Oorlogskloof hetgeen

slenterstapopsiesnie en diereservaathet

nie'nwebruimtenie.

Strandloperstaproete

As jy daarvan hou om oor

ongerepte en verlate strande te

loop, ishierdie vier dag lange

rugsakstaproete langs die Oos-

Kaapse kus net die ding vir jou.

Die roete begin by die

Keimond (die suidelike grens

van die voormalige Transkei) en

strek oor 57km verby die Kaap

Morgan-lighuis, deur die pragtige

Morganbaai-vakansieoord enop

teen die dramatiese hange aan die

ander kant van die dorp. Van daar af

stap jy op ’n blomryke kranspaadjie

al langs die plato totdat jy

afdaal tot by die Strandloperhouthuis

by Double Mouth.

Die hut is op die ideale

plek geleë: opdie oewer

en die rand van die bos.

Die volgende dag moet

jy teen laagwater deur

die Quko-rivier stap. Daar

sal jy, as jy gelukkig is,

kornalynkrale en stukkies

porselein raakloop wat van

tyd tot tyd uit wrakstukke

in die omgewing spoel. Die roete

neem jou van daar aflangs die kus,

maar moenie dit onderskat nie. Jy

gaan oor rotsblokke moet klouter

om tot bydie volgende oornaghut,

by Haga Haga, tekom. Die laaste

aand slaap jyin’nhut by Beacon

Valley. Dis ’n moeilike roete so

pak lig, en koop voorraad en eet

middagete in diereservate langs die

pad. Die laaste dag, waar jy langs

die rotsagtige kuslyn stap, vereis

dat jydie getytafel goed dophou

sodat jyveilig deur die Kwelera- en

die Gonubierivier kan kom en net

buite Oos-Londen kan eindig.

Hierdie roete het nie ’n

slenterstapopsie nie, maar as

jy nie ’n sak wil dra nie, kies die

Strandloper Sundowner-roete.

KONTAK: 043841 1046,

strandloper@net4u.co.za,

www.strandlopertrails.org.za

OOS-KAAP

27

SOMER 2020 | AA Reisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!