27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

7dae

dorphet ’n helepaardinge metdie Franse weergawe

gemeen,uiteraard op ’n baie kleinerskaal.Die Vaal

is ’n goeieplaasvervangervir dieSeine, kompleet met

’n hangbrugwat in 1919 gebouis, en ’n paar slotte wat

op diebrugvasgemaak is,wat aandie Pont desArts

herinner.Ekdrentel in dienamiddaginBreestraat rond.

Hoewel ditnie heeltemaldie Champs-Élyséesisnie, is

hier togklereboetieks, restaurante, kunsgalerye en ’n

indrukwekkendehoeveelheid oudhedewinkels.Ekisook

verrasomnie neteen nie, maar drie weergawesvan die

Eiffeltoring in dieVrystaatseParys te kry.

Dievolgendeoggend eetekBenedicteiersbydieHoi

Polloi-kafee in Breestraat voordateknamyvolgende

bestemming vertrek.Ekryoos op dieR59 na Sasolburg

en ry dieplaaspaaiemis terwillevan dienetjiese Isuzuryhuis.Die

Isuzuis’neenvertrekwoonstel op wieleen

bevat’nyskas metbottels watkan stukkend skud.

KATEDRALEEN

VLAKTES As die

kerk op Newcastle

(bo) of Frankfort

(onder) nie jou

asem wegslaan

nie, saldit uitsig

oorClarens ditwel

doen

Ek kanverstaanhoekomdaar'nryindie

winkel is,enkortvoorlankisekmet 'n

hengse sakbiltong daar uit.

Ek houverby Sasolburgenrymet dieR57 na Heilbron,

waar ek weer oosdraai op dieR34.Kortvoorlankkry ek

’n bord virmyvolgende oornagbestemming:Frankfort 10.

Jy hoop verniet om ’n bratwürstofDuitsecuisine hier

in diehande te kry. HierdieFrankfort se voetestaan

stewig in Suid-Afrika! Uiteindelikloerekbydie Mina

Moo-plaaswinkel in JJ Hadebestraat in om iets meer local

te proe.“Proe ’n bietjie hiervan,”sêdie eienaar, Johnny

Müller,terwylhyvirmy’nstukkie boereworsreguitvan

die braaiaangee. “Dis suiwer beesvleis. Geen varkvleis nie.

Jy kandie vleisproe!”Hyoordryf nie! Ek kanverstaan

hoekom daar ’n ry in diewinkelis, en kort lank is ek met

’n hengse sakbiltong daar uit.

Voor ek wegryuit diedorp, glip ek by dieNGKerk op

diedorpin. Disbynaondenkbaarom’nEuropese stad >

13

NEWCASTLE DUNDEE UTRECHT

Dievierdeoudste dorpinKwaZulu-

Natal, watin1864gevestig is,isnie

na diedorpinEngelandgenoemnie,

maar na diegraaf vanNewcastle, 'n

Britse minister.

Toe'nsteenkoolbedryfhierontwikkel

het, is 'n dorpin1882opdie plaas

vanPeter Smith, eenvan dieprospekteerders,

uitgelê.

Die dorphet die

naamvan die

plaasgekry,wat

op sy beurtna

SmithseSkotse

geboorteplek,

Dundee,genoem

is.

In 1854 is 'n dorpopdie

plaasSchoonstroomdeur

Nederlandseimmigrante

uitgelê. Hulle het

diedorpnadie

Nederlandse

stad genoem.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!