27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Resepte

BIER-EN-SPEK-BROODJIE

Vir 4

Voorbereiding 5minute

Gaarmaaktyd 40 minute

4eetlepels botter

4uie, indun skywe gesny

2eetlepels bruinsuiker

2eetlepels asyn

1bottel (330 ml) bier

8repies spek

8snye brood

Botter

’n groot hand vol gerasperde kaas

(ons het gruyère gebruik)

56 SJOKO-STOKBROOD

Maak 4

Voorbereiding 20 minute, plus rystyd

Gaarmaaktyd 20 minute

4koppies broodmeel

1teelepel sout

1teelepel suiker

1sakkie (10 g)kitsgis

1koppie louwarm water

2eetlepels olyfolie, plus ekstra

4stokke (vir braai)

1pakkie kits-sjokoladepoeding

400 mlmelk ofroom, yskoud

1 Meng die meel, sout, suiker en

gis in’nbak. Giet die louwarm

water by. Meng tot ’n deeg vorm.

Voeg nog ’n knerts water byindien

SJOKO-STOKBROOD

nodig, en knie vir 10minute.

2 Vorm ’n deegbal ensmeer olyfolie

oor. Bedek enlaat dit op ’n warm

plek rys tot dubbel die grootte.

3 Deel invier ewe groot stukke

en draai dit in lang worse.

4 Maak die punte van die deeg nat en

draai die deeg om die stok. Maak seker

die punte is stewig vas aan die stok.

5 Braai die stokbrood hoog oor

medium warm kole –sowat

30cm van die hitte af–vir

sowat 20minute, of tot gaar.

6 Meng die poeding met die melk

of room en giet in ’n skoon ziplocksak.

Wanneer die brood gaar is,

verwyder die stokke. Sny die een

hoekie van die ziplocksak weg en

gebruik die sak as’nspuitbuis om

die sjokolade indie stokbrood te sit.

1 Verhit die botter in ’n swaarboompot en

braai die uivir 5minute. Gooi die suiker, asyn

en bier by en laat dit vir 30 minute oor lae

hitte prut totdat die bier weggekook het en

die uie sag engekaramelliseer is. Moenie

haastig wees nie –laat die uie mooi verbruin.

2 Braai die spek tot bros endreineer

dit dan op kombuispapier.

3 Smeer die brood met botter aan een

kant en pak 2repies spek, ’n skeppie

uie en kaas op die ongebotterde

kant. Sit nog ’n sny brood bo­op met

die gebotterde kant nabuite.

4 Braai die broodjie in ’n toeklaprooster

oor louwarm kole, ofsmelt ’n klontjie

botter in ’n pan enbraai die toebroodjie

aan albei kante daarin.

WENK Jy kandie uie by die huis

maak en saamvat opvakansie. Dit

kikker enigemaaltyd op.

BIER-EN-SPEK-

BROODJIE

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!