27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Burkea-staproete

Dis minder as’nuur se ry oos van Pretoria

en met meer as260 voëlspesies en

oorvloedig wild, graslande, koppies en

klowe, isdie Ezemvelo-reservaat ’n stukkie

hemel vir stedelinge wat wil asem skep.

Besoekers kan die reservaat opwildritte, in

hul eie voertuie, opbergfietse ofop twee

dagstaproetes verken. As jy egter regtig

wil wegkom van alles, klop niks die 21km

lange Burkea-oornagstaproete nie.

Dag 1is’naangename stappie deur

graslande enoor rotsagtige koppies

tot bydie oornaghutte. Kies, na gelang

van jou begroting endie grootte van

jou groep, tussen die intieme, goed

toegeruste vierman Berghut, of die basiese

herbergstyl Rivierkamp. Dag 2islanger

(12km) en moeiliker en neem jou deur die

pragtige Grootspruitkloof.

’n Slenterstapopsie is beskikbaar.

KONTAK: 082776 5540,bookings@

fagalavoet.co.za ,www.fagalavoet.co.za

GAUTENG

WES-KAAP

Walvis-staproete

Dié roete van 55kmloop deur dele

van Cape Nature seDeHoopnatuurreservaat

indie Overberg wat

andersins nie vir die publiek oop is

nie. Die Walvisroete is Cape Nature

se vlagskip-staproete en regtig

wêreldklas. Dis deel van ’n Wêrelderfenisterrein.

Die roete is laat in

Oktober 2020 heropen nadat die

hutte aansienlik gemoderniseer en

opgeknap is. Die verblyf is’ngroot

bederf, met lapa's, braaiplekke,

uitkykpunte en sonkrag wat ligte,

warm storte en herlaaipunte moontlik

maak. Daar is ook vrieskaste en

gasstowe.

Die roete self is asemrowend, met die

mooiste flora en fauna –en, as jy die

regte tyd van die jaar daar is(Junie tot

September), gaan jywalvisse sien.

Dit begin met ’n moeilike klim tot by

Potberg, die hoogste punt van die

roete, van waar jydie beste uitsig oor

die reservaat, Breederivier en Kaap

Agulhas het. Asjou asem op raak,

kyk uit vir die broeikolonies van die

kransaasvoël teen die kranse van

Potberg –die laaste plek indie Wes-

Kaap waar hulle nes maak.

Dag 2ismakliker enneem jou

oor kalksteenheuwels, waar jy’n

heeltemal ander soort fynbos sal

sien vanweë die verandering indie

grondsoort. Kyk uit vir protea, erikas,

boegoebosse enjangroentjies.

Die laaste drie dae stap jy op

bergpaaie en oor strande. Swem langs

die pad engebruik die nuwe trappe

om die Stilgatgrot te verken.

’n Slenterstapopsie isbeskikbaar.

KONTAK: 087 087 8250,

reservation.alert@capenature.co.za,

www.capenature.co.za

NOORD-KAAP

Bosduif-staproete

Oorlogskloof is een van die

fassinerendste reservate indie

Noord-Kaap vanweë sy botaniese

rykdom en geologiese formasies.

Oorlogskloof huisves meer as

150kmvan gemerkte staproetes,

wat briljant uitgelê isomjou aan die

skouspelagtige omgewing bloot te

stel. Maak jou reg vir rotsformasies,

rotskunsterreine, swemgate en

uiteenlopende fauna en flora op

sowel die dagstaproetes asdie

oornagstaproetes. Jy sal die mooiste

veldblomme hier in die lente sien.

As jy lus het vir ’n uidaging, kies die

Bosduifroete oor 52,2kmenbring

vyf dae deur op ’n roete waar jy

onder rotsboë moet deurstap en

jou lyf deur rotsskoorstene moet

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!