27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Straatkuns

gesprekenverandering aanmoedig. Deur kuns en

musiek te kombineer, wou ons 'n aangrypendestorie

vertelendeelindié vrouesereis. Straatkuns is’n

goeiemediumomgesprekke aantemoedigwat

mense andersins niesou gevoer hetnie.”

'N KUNSTENAAR MET'NVISIE

Baz-Art en diemusiekmaatskappy PlatoonAfrica

hetDbongzgenader om hierdiemuurskilderingte

skep,een vanverskeiewat in Afrika aangepak gaan

word. Hy hetdie kans aangegryp. “Mykunsword

deur storiesgeïnspireer.‘ArtofWomen’was ’n groot

geleentheid virmyomvroue en hulskoonheid te

huldig,” sê hy.“Ek skildervroue omdathulle pragtig

is.Hulle bringonmiddellikleweenlig na ’n ruimte.

Ek wou op diekragvan vrouefokus.Ekwou hê dat

vrouewat aanhulleself twyfel,hul krag verstaan

en erken. Ek wou hê hullemoethul innerlikekrag

‘The Artof

Women’-

kunswerkin

Foxstraat,

Maboneng.

Dbongz

rond die

kunswerkaf.

Omstanders

neem hulleself

af by die

kunswerk.

ontdek en ditmet trotsweerspieël, sodathulle daardie

krag elke dag, enige dagkan benut. Mans moet vroue

bemagtig en hullenooit onderdruk nie. Hulstilswye

of gebrek aanoptrede oormanierewaaropvroue te

na gekomword, is nieaanvaarbaar nie. Disaakligen

onmenslik. Mans moet meerdoen!”

Dbongz hetaltyd aangetrokke gevoel totnatuurlike

kleure en energiekeeienskappe.Hyhetegter in ’n

township grootgewordwaarhyomringisdeurvaalen

vervelige landskappe -wat heeltemaloninspirerend

was. Toehyin2008inJohannesburg aankom virsy

tersiêreopleiding, hethystraatkunsontdekenverlief

geraak daarop.Hywas versot op dievryheid watdit

bied: diekleure, dieyslikeskilderdoek. (Volghom op

Instagram:@dbongz_one.)

“Dis lekker om deur middel vankunsdinge te sê

wattaalnie lekker kanoordranie,omdie vermoëte

hê om diejarevan strewe te omskep in kunswerke wat

spreek totdie alledaagse lewe,omdie vermoëtehê >

“Straatkunsis'ngoeie

medium om gesprekke

aan te moedig watmense

andersinsnie sougevoerhet

nie.”–Melissa Cucci

29

SOMER 2020 | AAReisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!