27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GOOGLE DIT!

Wiljygraag nog muurskilderings sien? Google

het'nstraatkunsprojekwat kunswerke vanoor

diewêreldinhoë resolusie wysendie stories

daaragtervasvang.Gaan na:artsandculture.

google.com/project/street-art

“Ons werk saam metmunisipaliteite en die

owerhede.Hulle is baie entoesiastiesoor hierdie

kunsbeweging en sien werklikdie positieweimpak

watdit op mense en diekultuur vandie land het,"sê

Melissa.

Dismaklikomtoestemmingvan diemunisipaliteit

te kry. Dismoeilikeromdie woonbuurttekryom

gelukkig te wees oor ’n kunswerk watdeelvan hul

daaglikseroetine salwees.”

Houingedagte datopenbarekunspresies ditis:

openbaar.Endie welstand en dieopheffingvan die

gemeenskap moet vooropgestel word.

En al meergemeenskappebesefdie waarde van

straatkuns,ons stadsgebiede word vriendeliker,

meer verwelkomendeninspirerend virdie inwoners.

Openbare kuns,sêMelissa, is deel vanons gedeelde

geskiedenis,deelvan onsveranderende kultuuren

onsgemeenskaplikegeheue.

Deur onstoekoms in kunstenaars se handetelê,

geeons ookons stedebetekenis.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!