27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VANGOEIE

STOFFASIE

Die Dusteris'n

bekwame ryding

met veiligheidstoerusting. Die 4x4-

modelle isook nog toegerus met

Toyota seA-TRAC-veldrytraksiebeheer,

en afdraandbystand, wat dit baie

bekwaam indie veld maak. Jykan ook

oorskakel namodusse vir 2WD, 4WD

en 4WD Lovir verdere lekkerte.

3DIER355–

WES-KAAP

Die R355 tussen Ceres

en Calvinia is die langste

ononderbroke grondpad in Suid-Afrika

en het ikoniese status as ’n moet-ryagterpad.

Dít is reeds genoeg rede om

dit tery. Die hele pad is 255kmlank,

maak dus seker jy het genoeg brandstof

en versnaperinge voordat jywegtrek,

want jou eerste aftrekplek iseers by

die Tankwa-padstal naby Calvinia. Die

Tankwa-Karoo bied ’n unieke skoonheid

en die Katbakkiespas is een van die

steilste passe inSuid-Afrika. Dit is beslis

die moeite werd omdie roete tery.

RENAULTDUSTERTECHROAD

Vanaf R316 900

Jy het nie altyd ’nhardebaard-4x4

nodig nie, veral nie asdie roete jou

meestal oor ’n grondpad soos die R355

gaan neem nie. Hoewel die Renault

Duster beskikbaar is in ’n 4x4, sal jy

meer as gemaklik wees in die nuwe

4x2 Duster TechRoad. Dit het ’n

grondvryhoogte van 210 mm en spog

met ’nwêreldklas brandstofverbruik

van net 4,9l/100 km. Jysal dankbaar

wees daarvoor op so ’n lang pad

waar daar geen vulstasies is nie.

Die oorspronklike Renault Duster

het reeds syspiere op4x4-roetes

gebult, maar het ’n nederiger voorkoms

gehad. Die Duster TechRoad

het alsyvoorganger sesterk punte

behou endit net verder uitgebou. Dit

het ’npaar unieke eienskappe wat die

stilering betref, maar dit het steeds

al die tegnologie enbekwaamheid

wat daarvan ’n Duster maak.

Veiligheid isbaie belangrik in

die veld endie Duster het opniks

afgeskeep nie. Die TechRoad het

sluitweerremme, elektroniese remweerstandverspreiding

ennoodrembystand.

Dit alles sal jou

help om beheer oor die voertuig

te hou wanneer jy hard moet

rem. Heuwelwegtrekbystand

hou die voertuig stil wanneer jy

wegtrek sodat jy nie agteruitloop

of die enjin doodruk nie.

Alles inaggenome, is die Duster

’n uiters bekwame sportnutsvoertuig

wat al’nreputasie opgebou het vir sy

taaiheid, eenvoud enbetroubaarheid.

Dit bied ongelooflike waarde vir geld.

4DIEPANORAMA-

ROETE,

MPUMALANGA

Dit word beskou aseen van

Suid-Afrika semooiste selfryroetes

in Suid-Afrika, indien nie indie

wêreld nie. Die roete neem jou deur

die Mpumalanga-hooglande endie

noordoostelike deel van die Groot

Platorand van die Drakensberg, waar die

Laeveld endie berge bymekaar uitkom.

Die grasvlaktes is pragtig enjou ligging

–baie naby aan die Krugerwildtuin

en ander natuurreservate –beteken

dat jy’nekstra draai kan ryomdie

Groot Vyf te sien. Ryhierdie roete in

die winter wanneer dit droog is en die

reën nie jou uitsig sal bederf nie.

FORD RANGER THUNDER

Vanaf R711 600

Die Ford Ranger het werklik geen

bekendstelling nodig nie. Dit is een van

die ikoniese bakkies enword deur net

een ander bakkie uitgestof wat verkope

betref –die ewe bekende Toyota Hilux.

Ford het syoor op die grond gehou en

op aandrang van sykliënte onlangs

die eksklusiewe reeks die Ranger

Thunder bekendgestel. Dit kom van

sy alom gewilde Ranger Wildtrak. Dit

het syeie unieke ontwerpelemente,

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!