Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
KLEURDIE
DEUR ERIKA BORNMAN
28
DINK JY 'N STAD IS NOODWENDIG VAAL EN VERBEELDINGLOOS?
STRAATKUNSTENAARSGAANJOU MENING VERANDER.
Nie so lank gelede niehet selfsnet die
woordgraffiti beelde opgeroepvan
kwaaddoenerswat openbare plekkemet
kannetjiesspuitverfontsier.Die publiek
is egterstadigmaarseker besigomhul
perspektiefhieroor te verander. Dinkmaaraan ’n
kunstenaar soosBanksy, wiesewerk virhonderde
duisende dollar verkoopword.
Aandie eenkantvan die spektrum kryjytieners
watmet kannetjiesspuitverfteenadvertensieborde
uitklim,enaan die anderkantvan diespektrum
is diewêreldbekendeBanksy, maar iewerstussen
hierdietweeuiterstes is daar ookstraatkunstenaars
(wat hulselfook straatskrywers noem), watvaal
mure en geboue in kunswerkeomskep. Baz-Art, ’n
organisasie sonder winsbejag, gebruikdie invloed
vankunstot voordeel van diepubliek.Dit verskaf
’n ondersteuningsnetwerk aankunstenaars wathul
straatkuns wilgebruik om hulgemeenskappe en
individuetetransformeer.
KUNS METBETEKENIS
In Augustusvir Vrouemaand hetBaz-Art diestraatkunstenaar
Dbongz Mahlathi gevraom’n muurskilderinginFox
Street,Maboneng, Johannesburgte
skep watvroue-sangers en -aktiviste vier.
Diefoto’sophierdie blad wyshoe Dbongz die
yslike kunswerk,getiteld“TheArt of Women”skep.
Jy salvan Suid-Afrikasebekendste aktivisteen
kunstenaars daarin herken.Die kunswerk moet nie
netdie omgewing verfraainie,maarook ’n kragtige
boodskap uitstuur teen geslagsgeweld in Suid-Afrika.
MelissaCucci, ’n medestigtervan Baz-Art,sêdie
projekwou diepsinnigegesprek aanmoedig. “Die
muurskilderingsis’nspesialevereringvan vrouein
Suid-Afrika. Maar belangriker, onswou ookpositiewe
AA Reisiger | SOMER 2020