27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

62

STADS- EN INTREE-

VLAKVOERTUIE

Die drie wenners van die

kategorie is die Renault Kwid

(met ’n totale mandjieprys

van R62 990), gevolg deur

Ford Figo (R63 866) endie

Hyundai Atoz teen R66 189.

Diensonderdele:

Kwid R3 048

Figo R3 168

Honda Amaze R3 455

Herstelwerkonderdele:

Figo R6 187

Honda Amaze R7 033

Atoz R7560

Botsingonderdele:

Kwid R50 490

Figo R54 510

Atoz R54 572

SUPERMINI'S

Die wenner hier is die

Hyundai i20, met ’n onderdelemandjie

van R90 065,

omtrent R2500 minder as

die Renault Sandero, wat die

kategorie in 2019 gewen het.

In die tweede plek isToyota

se nuwe Starlet (R90 826)

en die Ford Fiesta (R91 275)

derde.

Diensonderdele:

Toyota Starlet R3150

Toyota Yaris R3543

Renault Sandero R3968

(verlede jaar se wenner)

Herstelwerkonderdele:

Suzuki Swift R7285

VW Polo R7 348

Toyota Starlet R8256

Botsingonderdele:

Hyundai i20 R72 590

Ford Fiesta R74 699

Toyota Starlet R79 419

GESINSGUNSTELINGE

Die Toyota Quest het sy

sukses van laasjaar herhaal

en weer die goedkoopste

mandjie van onderdele

opgelewer: R85 031 –hoewel

dit nogals ’n kwaai styging

is vanaf die 2019­syfers. Die

Nissan Almera is tweede (en

teen R86 488 slegs sowat ’n

R1 000 duurder as in 2019).

Toyota neem ook die derde

plek, met die Corolla Hatch

(R131 294 –aansienlik duurder

as die eerste twee).

Die Hatch was ’n finalis in

die Motor van die Jaarkompetisie.

Diensonderdele:

Nissan Almera R2 827

Toyota Corolla Hatch R4 934

Toyota Quest R5344

Herstelwerkonderdele:

Toyota Quest R9088

Nissan Almera R9 920

Toyota Corolla Hatch R10 504

Botsingsonderdele:

Toyota Quest R70 598

Nissan Almera R73 741

Toyota Corolla Hatch

R115 855

OORKRUIS-

KATEGORIEË

Die oorkruisvoertuie

is tans loshande die

gewildste gesinsvoertuie

vanweë hul grootte en

veelsydigheid. Hulle wissel

van klein sportnutse tot

groot, gesofistikeerde en

duur modelle. Ons het

drie kategorieë wat op

grootte entot ’n mate prys

gebaseer is. Dit iskompakte

oorkruis­, oorkruis en luukse

oorkruisvoertuie.

KOMPAKTE

OORKRUIS-

KATEGORIE

Die Mahindra KUV 100

wen hierdie kategorie met

’n onderdelemandjie van

R81776. Die Haval H2is

tweede met R93 860 – ’n

styging van R2 800 sedert

verlede jaar. Die Motor van

die Jaar­benoemde Citroen

C3 Aircross is derde met ’n

totale mandjie van R102 249.

Diensonderdeles:

Haval H2R3741

Mahindra KUV 100 R3781

Renault Duster R3 873

Herstelwerkonderdele:

Honda HR­V R8814

Citroen C3 at R9 392

Mahindra KUV 100 R10 012

Botsingsonderdele:

Mahindra KUV 100 R67 982

Haval R79 797

Ford Eco Sport R88 016

OORKRUISKATEGORIE

Hierdie isdie kategorie waar

die mededinging die sterkste

was, met 12deelnemers en

drie voertuie wat vir MVDJ

benoem is. Die Toyota

Fortuner het weer die klas

gewen met ’n mandjie

onderdele van R100 429. Die

Nissan X­Trail was tweede

met R115 921 en die MVDJbenoemde

VWTCross,

derde met R119 852.

Diensonderdele:

Nissan XTrail R3556

Hyundai Tucson R4 283

Nissan Qashqai atR4629

Herstelwerkonderdele:

Peugeot 5008 R8 961

Toyota Rav 4R9 066

Nissan X­Trail R9367

Botsingsonderdele:

Toyota Fortuna R83 049

VW T­Cross R102 141

Nissan XTrail R102 997

LUUKSE OORKRUIS-

KATEGORIE

Hier is weer drie benoemdes

vir Motor van die Jaar. Die

goedkoopste mandjie onderdele

isdié van die Volvo

XC 60 teen R242 070. Tweede

(en twee plekke beter as

verlede jaar) is die Audi Q5,

met ’n mandjie van R251 288.

In die derde plek is’nMVDJbenoemde,

die Mercedes

GLE (R328 211).

Diensonderdele:

Volvo XC60R8964

Audi Q5 R9 907

Range Rover Sport R10 822

Herstelwerkonderdele:

Jaguar IPace R16 336*

Audi Q5 R17 486

Volvo XC60R17 964

Botsingsonderdele:

Volvo XC60R215 142

Audi Q5 R223 894

Mercedes GLE R243 383

*NOTAOOR DIEJAGUAR“I” PACE

Hierdie is 'n volledige elektriese veeldoeligevoertuigmet

'n reikwydtevan

400km. Dit pasnie eintlikinenige

van die huidige kategorieë nie, maar

verdien vermeldingvanweë dieluukse

kenmerke en sofistikasie.Ons hetdie

prys aangeduivan die tuisbatterylaaier

en dieplaasvervangende battery. Die

battery isvir agtjaar gewaarborg ­dit

is dusnie ietswat jy kort­kort gaan

moet vervangnie.Jykan binne ’n uur

diebattery totby80% herlaai by ’n

kitsherlaaistasie, ofinomtrent tien uur

by ’n batterylaaier by diehuis.

DUBBELKAJUITE

Die Ford Ranger 2.0 D

XLT isingesluit indie

dubbelkajuitkategorie omdat

die MVDJ­mededinger, die

Ford Ranger Raptor –wat

as ’n MVDJ­finalis ingesluit

is –eintlik ook insyeie

kategorie moet wees. Dit

kan nie regtig met die ander

vier dubbelkajuite vergelyk

word nie. Die Ford Ranger

XLT wen die kategorie

met ’n totale mandjie van

R79796. Tweede isdie GWM

Steed6, een plek beter asin

2019 en met ’n goedkoper

onderdelemandjie (R86 105).

Derde isdie Toyota Hilux teen

R90 189.

Diensonderdele:

GWM Steed 6R3443

Nissan Navarra R3669

Toyota Hilux R5059

Herstelwerkonderdele:

Isuzu R5837

Ranger XLT R7274

GWM Steed 6R7645

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!