27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Fotografieslypskool

Wees voorbereid. Ken jou kamera en

maak vooraf die verstellings. Neem eers

’n paar toetsfoto’s sodat die persoon

nie ongemaklik raak terwyl jyaan die

kameraknoppies verstel nie.

Diemeestefoto’s

word op ooghoogte

metdie voorwerp

geneem.Doeniets

onkonvensioneelsen

veranderjou posisie

–skiet dalk die foto

vanboafofkies’nlae

hoek.’nNuwehoekkan

dieimpak verhoogen

verskeidenheid bied.

Jy kanjou voorwerp

maerder,gesetter,

korter of breërlaatlyk,

na gelang vandie hoek

watjygebruik.

LEER DIEKULTUUR KEN

Doen navorsing oor jou reisbestemming

deur mense uit tevra wat reeds daar was.

Het hulle raad oor die beste plekke om

foto’s te neem of die beste tyd van die

dag vir natuurlike beligting? Isdaar dinge

wat indaardie kultuur aanstoot gee? Dit

help om ’n paar woorde indie plaaslike

taal te leer ...selfs alspreek jydit

verkeerd uit. Dan lag die mense. Humor

open deure enmense waardeer dit dat jy

moeite gedoen het met hulle taal. Asjy

mense beloof het omvir hulle ’n afdruk

van die foto te stuur, kom jou belofte na.

Dis deesdae baie maklik via WhatsApp.

DIEAGTERGRONDMAAK

SAAK

Met reisprotrette is die agtergrond soms

net sobelangrik soos die onderwerp!

Soms selfs belangriker! ’n Besige

agtergrond sal die aandag aftrek van

jou onderwerp. Probeer ’n neutralle

agtergrond kry wat nie te besig isnie.

Dit hoef nie heeltemal “skoon” te wees

nie –gebruik lyne om die aandag weg te

lei van die persoon, of’nbietjie kleur of

tekstuur kan bydra tot die agtergrond. Dit

moet net subtiel wees. Elemente soos

’n musiekinstrument of’nboot opdie

agtergrond kan atmosfeer skep asjy’n

musikant of’nvisserman afneem. Dit sal

die voorwerp opsyofhaar gemak stel en

’n interessante dimensie byvoeg.

>

39

SOMER 2020 | AA Reisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!