27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KOMBIETJIE NADER

Een van die algemeenste foute wat

mense met reisportrette maak, is dat

hulle tever staan –enjykom agter dit

was nie met opset nie. Asjytever staan,

verloor jyimpak en betekenis. Moenie

skaam wees nie! Gaan na die persoon

wat jywil afneem –sonder ’n flitsende

kamera. Gesels met hulle. Die meeste

mense gee nie om dat jyhul foto neem

as jy eers gevra het nie. Dit raak makliker

om te vra. Baie dikwels word daardie

gesprekke die hoogtepunt van jou

vakansie.

MAAK KONTAK METDIE

ONDERWERP

Nadat jytoestemming gevra het, moet

jy die persoon op sy of haar gemak stel

sodat hulle gemaklik voor die kamera is.

Dit kan bietjie moeiliker wees. Die meeste

mense –ook diegene wat jygoed ken –

verstar asjy’nkamera op hulle rig. Maak

’n grappie, alisdit ’n flou een. Berei die

persoon voor. Sêwat jy wil doen enstel

posisies voor. Asjykinders afneem, sak

af tot ophulle vlak en gesels met hulle.

Moedig hulle aan omvan die kamera te

vergeet ennet pret te hê.

Perfekte

38

TEKS &FOTO’S SAMANTHA REINDERS

PORTRETTE

As jy op vakansiegaanmet jou kamera byderhand,isdie kans goed datjyiewerslangsdie pad’n

portretoftweewil neem. Jy hetseker al gemerk disnie so eenvoudig as om netjou kameraoptelig en

“glimlag!”teskree nie. Daar is heelwat geheimeagter ’n goeieportret–dis ’n kombinasievan mens-en

kameravaardighede.Hier is ’n paar wenkeomgoeieportrette vanvreemdelinge op vakansieteneem.

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!